Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1235 reviews.
"Langebaan is ‘n wonderlike area met vele moontlikhede ook vir daguitstappies. Die Weskus Nasionale park is pragtig en Kraalbaai is ‘n moet!"
"Staying at Duinepos Chalets within Langebaan National Park is ideal for exploring the park (incl. the amazing beaches of the lagoon, nearby restaurant, bird hides etc.) and for trips further afield eg. we also visited Buffelsfontein Game Reserve immediately to the south of the Park."
"Pragtige kusdorpie met lekker strande. Vriendelike mense en die oulikste restaurante. As jy op die regte plek soek, kry jy tot windvrye strande wat warmer water het."
"Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners. "