Verified Reviews of Langenhovenpark

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langenhovenpark

Rated 4.31 out of 5 based on 90 reviews.
. - 16th September 2018
staying in Langenhovenpark
Langenhovenpark is baie goed geleë en alles wat jy nodig het is naby. Daar is talle restaurante, kitskoswinkels, slaghuis, vulstasies en 'n Pick 'n Pay. Nabygeleë aan die Universiteit en die Universitas Hospitaal, asook 'n Mimosa Mall wat in al jou behoeftes sal voorsien.
. - 3rd September 2018
staying in Langenhovenpark
Goeie winkels en eet opsies. Veilige area.
. - 1st September 2018
staying in Langenhovenpark
Jy kan alles in Langenhovenpark kry.
. - 5th August 2018
staying in Langenhovenpark
Rustig en naby die N1.
. - 1st August 2018
staying in Langenhovenpark
Goed gevestigde omgewing met 'n keuse van inkopiesentrums. Rustig en veilig.
. - 31st July 2018
staying in Langenhovenpark
Rustige buurt met alles wat jy nodig het. Hoef nie eers in te gaan stad toe nie.
. - 5th June 2018
staying in Langenhovenpark
Baie netjiese uitbreiding. Stil en rustig.
. - 18th May 2018
staying in Langenhovenpark
Ek sou dit nie as 'n toeristebestemming bestempel nie, maar dit is 'n mooi woonbuurt.
. - 10th May 2018
staying in Langenhovenpark
Het in die donker daar aangekom so kan nie regtig kommentaar lewer nie, maar wat ek kon sien is dit naby resturante ens.
. - 1st May 2018
staying in Langenhovenpark
Baie lekker geleë naby eetplekke; supermark; casino; Botaniese Tuin met uitstekende restaurant. Maklik om te vind met padkaarte wat eienares op jou navraag verskaf.
. - 23rd April 2018
staying in Langenhovenpark
As 'n oud-Kovsie, my gunstelling woonbuurt in Bloemfontein.
. - 22nd April 2018
staying in Langenhovenpark
Baie veilige area.
. - 12th April 2018
staying in Langenhovenpark
Netjiese, rustige woonbuurt.
. - 8th April 2018
staying in Langenhovenpark
Aangename, rustige omgewing met lekker eetplekke binne 'n gerieflike afstand.
. - 31st March 2018
staying in Langenhovenpark
Mooi buurt met rustige atmosfeer.
. - 28th February 2018
staying in Langenhovenpark
Rustige omgewing.
. - 11th February 2018
staying in Langenhovenpark
Woonbuurt.
. - 8th January 2018
staying in Langenhovenpark
Ideaal geleë en voel nie soos stad nie.
. - 7th January 2018
staying in Langenhovenpark
Langenhoven parkrun is 'n heerlike roete om te hardloop, draf of stap. Honde word toegelaat en die roete is geskik vir kinderstootwaentjies.
. - 5th January 2018
staying in Langenhovenpark
Our daughter used to live in Langenhovenpark, we loved going back for a visit.
. - 27th December 2017
staying in Langenhovenpark
Baie gerieflik en het alles.
. - 19th November 2017
staying in Langenhovenpark
Rustige, veilige woonbuurt waar mens kan ontspan en gaan stap sonder terwyl die son water trek.
. - 13th November 2017
staying in Langenhovenpark
Ons is "park runners| en dit was sommer om die draai.
. - 24th October 2017
staying in Langenhovenpark
Goeie, veilige omgewing.
. - 18th October 2017
staying in Langenhovenpark
Langenhovenpark is 'n baie rustige area in Bloemfontein. Langenhovenpark het alles wat mens benodig: restaurante, winkels en die bekende Boeremark op Sondae. Langenhoven is ook 'n baie veilige area.
. - 16th October 2017
staying in Langenhovenpark
Good restaurants, shopping facilities and refueling for the vehicle.
. - 9th October 2017
staying in Langenhovenpark
Nie te vêr van hoofroetes en winkelsentrums af nie.
. - 7th October 2017
staying in Langenhovenpark
Ver van die metro af.
. - 6th September 2017
staying in Langenhovenpark
Naby alles.
. - 28th August 2017
staying in Langenhovenpark
Dis 'n pragtige stil woonbuurt.
. - 17th July 2017
staying in Langenhovenpark
Is goed geleë en naby die nodige winkels.
. - 17th July 2017
staying in Langenhovenpark
Die area is baie netjies.
. - 23rd June 2017
staying in Langenhovenpark
Dit is naby winkels en petrolstasie, asook naby die N1 wat gemaklik is vir iemand wat deur reis solank jy net weet watter strate dood loop en hulle vermy is jy fine.
. - 1st June 2017
staying in Langenhovenpark
Oor 'n naweek (Saterdag) is die boermark naby.
. - 18th April 2017
staying in Langenhovenpark
Baie rustige en veilige buurt.
. - 6th December 2016
staying in Langenhovenpark
Sal nie daar wil bly vir 'n vakansie nie, maar miskien as 'n mense blyplek soek omdat familie naby is of so iets.
. - 2nd November 2016
staying in Langenhovenpark
Baie veilige en rustige area.
. - 30th September 2016
staying in Langenhovenpark
Dis 'n baie aangename plek om te bly.
. - 27th June 2016
staying in Langenhovenpark
Langenhovenpark is 'n baie netjiese woonbuurt en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n oornaggastehuis.
. - 19th May 2016
staying in Langenhovenpark
Goeie woonbuurt vir 'n gastehuis.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]