Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Langstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langstrand

Rated 4.4 out of 5 based on 34 reviews.

Langstrand

7 Foreshore

"Lekker naby Walvisbaai en Swakopmund."

Langstrand

Long Beach Self-Catering

"Langstrand as geheel is 'n besonderse vakansieplek."

Langstrand

Klippies

"The beach became busy with public making daily picnics."

Langstrand

7 Foreshore

"Minder bedrywig as in dorpe."

Langstrand

Namibia Holiday Retreat Self-catering Accommodation

"The area is well developed and very neat. It is centrally situated between Swakopmund and Walvis Bay."

Langstrand

Dolphin View

"Daar was geen geraas nie en die mense in die omgewing was baie vriendelik. Maak net seker u kom met al benodighede want die naaste groot winkels is in Swakopmund of Walvisbaai wat nie om die draai is nie."

Langstrand

Crayfish Creek

"Langstrand is 'n awesome vakansieplek - sal dit aanbeveel vir enige persoon. 'n Mens voel of jy asem haal. Kids het dit baie geniet in parkie. In die toekoms kan hulle dalk as daar enige feeste aangebied word, beter adverteer. Het net die musiek gehoor, maar van geen feeste geweet nie."

Langstrand

C-View Samar Place

"Baie raserig en ons moes ry na swemstrande toe omrede die naby strandarea nie geskik was vir swem nie. Die area het ook 'n watertekort gehad en was soms vir meer as 'n dag sonder water. Daar was ook 'n baie slegte reuk sekere dae. Andersins was dit lekker met heelwat duine-aktiwiteite wat naby was en Swakopmund was ook net 30 min se ry van Langstrand af."

Langstrand

Lalandi 14

"Goed en sentraal geleë en veilig."

Langstrand

C-View Samar Place

"Fantastiese plek!"

Langstrand

Dolphin View

"Baie goed geleë, mooi en veilig. Dis lekker sentraal om die omgewing te verken."

Langstrand

Dolphin View

"Langstrand is 'n lekker plek om te bly en al die mense vriendelik en help enige tyd."

Langstrand

Pragtige Seefront Verblyf

"Baie lekker sentraal vir alles wat daar is om te doen. Besienswaardighede, soos Duin 7, Ameib Ranch, Spitzkoppe, naby Swakopmund, en laaste maar nie die minste vir lekker hengel."

Langstrand

Crayfish Creek

"The wind spoiled our mornings and the seawater was quite cold. We enjoyed our visit to the beach. The people are very friendly and relaxed and nobody interfered with anybody."

Langstrand

Klippies

"Dis sentraal - meetal huise en min eetplekke. Maar goed geleë tussen Walvis en Swakop - so uitstekende ligging vir verkenning."

Langstrand

Lalandi 3

"Langstrand sal ek graag aanbeveel."

Langstrand

Klippies

"Sentraal geleë en tog rustig."

Langstrand

C-View Samar Place

"Behalwe vir die pyn van Covid-toetse is dit die ideale bestemming aan die Weskus van Afrika!"

Langstrand

Meransha Langstrand

"Baie lekker area om te kuier en te ontspan."

Langstrand

Lalandi 3

"By jetty is die strand maar vuil! Wat 'n jammer."

Langstrand

Lalandi 3

"Dis stil, rustig en baie mooi en alles wat jy meestal nodig het, kan jy by ‘n vulstasie om die draai koop. Langstrand sal ons weer sien!"

Langstrand

Long Beach Self-Catering

"Love Langstrand, dis 'n pragtige omgewing en ons het dit baie geniet."

Langstrand

C-View Samar Place

"Aan te beveel vir enige persoon wat nog nooit Namibië besoek het nie, dit is naby klomp dorpies in die omtrek."

Langstrand

7 Foreshore

"Dit is 'n stil en veilige ontspaningsplek met die see naby en 'n gerieflike strand met restaurant."

Langstrand

Praia Longa 11

"Die "doendinge" is in Swakopmund - Langstrand is slegs 'n slaapplek."

Langstrand

Long Beach Self-Catering

"Langstrand kort 'n ordentelike winkel waar daaglikse benodighede aangekoop kan word."

Langstrand

Klippies

"Die diensstasie op langstrand maak dit baie gerieflik om nou daar te bly. Met al die nodige om die draai."

Langstrand

Lalandi 4

"It's a wonderful beach environment, no shops or restaurants in Langstrand except the filling station close by with car wash and basic shop. But it is conveniently situated between Swakopmund and Walvis Bay, just 12 km to either, so super easy to get to shops and restaurants either way."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!