Verified Reviews of Leisure Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Leisure Bay

Rated 4.64 out of 5 based on 59 reviews.
Colin S. - 15th August 2017
staying in Leisure Bay
Die plek kan doen met 'n paar visvang gidse en meer eetplekke.
Mavis V. - 7th August 2017
staying in Leisure Bay
Baie rustig.
Annah M. - 24th July 2017
staying in Leisure Bay
I would visit Leisure Bay again.
Olga F. - 3rd July 2017
staying in Leisure Bay
I adore this area. So many thing to do for adults and kids. Aqua parks, nature reserves, play parks, game drives, coffee and banana farms, great places to eat, etc.
Roelia M. - 5th May 2017
staying in Leisure Bay
Leisure Bay is 'n weggesteekte stukkie goud - daar is twee pragtige strande - dit is rustig en die mense is so vriendelik en verwelkomend.
Andrew D. - 5th May 2017
staying in Leisure Bay
Dit het die lekker strande en mooi snorkelpoele. Daar is van die lekkerste bergfietsroetes naby en 'n paar ander interessanthede.
Ria L. - 10th February 2017
staying in Leisure Bay
Pragtige plek, sal enige tyd weer terugkom.
Edwin L. - 7th February 2017
staying in Leisure Bay
Lekker.
Lois P. - 10th January 2017
staying in Leisure Bay
Die naaste winkels is in Port Edward (ongeveer 5 - 10 km weg) maar dit is nie 'n probleem as jy goed beplan nie. Die omgewing is baie veilig en daar heers 'n baie lekker vakansie atmosfeer met gesinne wat strand toe loop en lekker kuier met verbygangers. Die strande is baie skoon en veilig en word baie mooi versorg.
Riana V. - 9th January 2017
staying in Leisure Bay
Daar is nie toiletgeriewe op die strand nie.
Eunice E. - 3rd January 2017
staying in Leisure Bay
Heerlike vakansiebestemming en lekker atmosfeer.
Gary N. - 21st October 2016
staying in Leisure Bay
It was a very pleasant experience.
Stephanie J. - 14th July 2016
staying in Leisure Bay
Vakansieparadys!
Ria B. - 6th April 2016
staying in Leisure Bay
Leisure Bay is in my mening 'n baie lekker toeristebestemming. Dit is naby aan die Waterpark by die Casino en Mac Banana is net 'n wonderike plek. Daar was 'n paar dae wat daar redelik mense op die strand was maar ons het nooit gevoel dat dit te besig was nie. Ek moet sê die lewensredders was baie goed. Hulle was die hele tyd bedag en het gereeld seker gemaak die mense is waar hulle moet wees. My tiener dogter het haar voet gesny op die rotse. Dit was nie te ernstig nie maar daar was baie bloed. Hulle het die wond baie mooi skoongemaak en ek was regtig beïndruk. Ek kan regtig se ons het lekker vakansie gehou.
Katja S. - 8th March 2016
staying in Leisure Bay
Leisure Bay is an ideal holiday destination. Clean streets and awesome beaches. Fishing is excellent. Lifeguards on duty and security guards to look after parked cars etc.
Laurika B. - 11th January 2016
staying in Leisure Bay
Baie lekker plek.
Tanya S. - 11th January 2016
staying in Leisure Bay
Pragtige skoon strande en perfek vir familie met klein kinders veral Kidd's Beach.
Sampie S. - 29th December 2015
staying in Leisure Bay
Rustige natuurskoon area, moet behou word as bewaringsgebied.
Shaun K. - 7th May 2015
staying in Leisure Bay
Keep up the good work.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]