Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 3876 reviews.

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Rustige plek met aangename mense."

Vaalwater, Limpopo

Olievenfontein Private Game Reserve

"Vaalwater was baie interessant en netjies."

Tzaneen, Limpopo

Hillbilly Haven

"Ongelooflike goeie diens en vriendelikheid."

Bela-Bela, Limpopo

Bushveld Bed

"Ek wil weer soontoe gaan."

Hoedspruit, Limpopo

Ngama Tented Safari Lodge

"Mooi omgewing met letterlik honderde verblyf opsies!"

Bela-Bela, Limpopo

Villa Palmeira Guesthouse

"Promote the place in all media to be well known to all and sundry."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Dit is 'n mooi dorp met winkels en besighede in oorvloed. Toeriste kry ook waarde vir geld."

Hoedspruit, Limpopo

Blue Cottages

"Die Hat & Creek restaurant is verseker die moeite werd om by te eet!"

Hoedspruit, Limpopo

African Rock Lodge

"Wil net elke keer teruggaan en teruggaan! Restaurante uitstekend, wynlyste uitstekend!"

Hoedspruit, Limpopo

Bushriver Lodge

"Baie mooi omgewing en ek beveel dit beslis aan vir mense wat van die natuur hou."

Vaalwater, Limpopo

Shondoro Mountain Retreat

"Niks "Vaal" aan Vaalwater nie! 'n Pragtige plek in ons land!"

Mookgopong, Limpopo

Mount Aqua Game Lodge

"Lieflike area met heerlike temperature regdeur die jaar."

Bela-Bela, Limpopo

Buyskop Lodge & Camping

"Bela-Bela altyd 'n wenner. "

Mokopane, Limpopo

Thabaphaswa Mountain Sanctuary

"Bied 'n verskeidenheid besighede maar sou graag meer vars produkte (bv. vrugte wildsvleis/biltong) van die omgewing wou kry. Geen advertensie of sigbare verwysings nie. "

Musina, Limpopo

Baruch Guesthouse

"Sal graag langer wou bly om die ander besienswaardighdede/plekke te besoek."

Hoedspruit, Limpopo

Clivia Cottage

"Pratige omgewing en alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie, die dorp is ook netjies en mense baie vriendelik."

Hoedspruit, Limpopo

Bush Pub & Inn

"Voorsien aan alles wat nodig is."

Tzaneen, Limpopo

Blue Bell Guesthouse

"'n Pragtige dorp, sal graag volgende keer langer daar kuier."

Thabazimbi, Limpopo

Bosveld Inn

"Baie mooi area."

Hoedspruit, Limpopo

Blue Cottages

"Vriendelike mense."

Hoedspruit, Limpopo

Loerie Guest House

"Was te kort in die omgewing. Baie lekker geëet by Sleepers. Pad na Lydenburg deur Strydomtonnel asemrowend. Pad vanaf Lydenburg na N4. Nie geskik vir klein motortjie nie. Baie padwerke en lang stuk grondpad."

Hoedspruit, Limpopo

Cosy Cottage

"Ongelukkig nie baie tyd gehad om Hoedspruit te verken nie, het basies net daar deurgery."

Groblersdal, Limpopo

Lion's Guesthouse

"Wat 'n pragtige plekkie!"

Haenertsburg , Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Baie interessante dorp maar geen pamflette wat toerisme kan lok na die gebied, bv Long Tom wat daar lê, winkels 'n bietjie min variety, eetplekke baie en netjies met goeie disse sal graag wil sien dat iemand 'n boekie of pamflet op verskeie prominente plekke sit wat die besoekers sal sien en gebruik. Dieselfde met Houtbosdorp."

Chroom Park, Limpopo

Seba Cottages Guest House

"Jammer al die straatname is weg. GPS wou ook nie die gogga naam van 'n dorp sien nie."

Hoedspruit, Limpopo

Blue Cottages

"Hou dit so, dis tops."

Makhado, Limpopo

Mount Azimbo Lodge

"Makdado is goed geleë vir 'n deurry/ oornag vir bestemming na Botswane of Zimbabwe. Tyd was bietjie min om meer te ervaar van Makhado."

Page
Page 124 - Showing 3691 to 3720
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!