Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3876 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Vir Altyd"Leeupoort is die beste plek om te gaan vir 'n naweek of vakansie. Dit is stil en rustig en daar is alles wat jy nodig het om net weer jou innerlike krag te hernu."
"Dorp is vuil. Maar as jy deur ry na die plase toe 'n heeltemal ander storie. Gras is kort gesny. Plekke is goed omhein, baie netjies en skoon. Lyk soos 'n ander dorp."
"Homey town with loads of spoils for the traveller. Surrounds have ample awesome places to visit."
"Baie lekker met al die ander plekke soos olifant- en krokodilplaas naby."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
LaPumba"Die mense wat in Leeupoort Vakansiedorp bly is baie vriendelik en baie behulpsaam."
"Dorpie nie veel om oor te sê nie, maar die omgewimg is mooi en genoeg ander akkommodasie om na toe te gaan."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Savanna"Hemel in die bos. Sien so baie wild en die hele vakansiedorp is baie mooi."
"Beautiful! It's one of our favorite places and will definitely come back to visit but will stay somewhere else."