Verified Reviews of Loeriesfontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Loeriesfontein

Rated 3.87 out of 5 based on 15 reviews.
Janette D. - 23rd March 2020
staying in Loeriesfontein
For us it was a good place to stop and rest overnight, not really a destination.
Martie S. - 25th February 2020
staying in Loeriesfontein
Pragtige plek.
Francois D. - 9th September 2019
staying in Loeriesfontein
Daar is 'n pragtige kerk, museum van windpompe en blommetjies in seisoen.
Joop En Wietske D. - 6th September 2019
staying in Loeriesfontein
Dit hang natuurlik af van wat jy as toeris verlang. Dis 'n klein stil rustige plattelandse dorpie, maar ons geniet sulke plekke, en ook die pad daarna toe. Die uitgestrekte vlaktes. Hier kom 'n mens tot rus. Die mense is ook vriendelik. Die windpompmuseum was baie interessant en Peter, ons gids, het ons baie interessante informasie gegee oor die ontstaan, en die mense wat dit help bou het. Dit gaan nie net oor windpompe nie, maar hoe die mense gelewe het en hoe hulle daar gekom het met die kleinste donkiewa wat ek nog gesien het. Dit was vir ons ook baie verrassend en insiggewend dat ons niemand sien bedel het nie. Dis 'n lekke dorp om te kom ontspan.
Bennie S. - 3rd September 2019
staying in Loeriesfontein
Onthou dit is Karoo met gereelde droogte en almal moet water bespaar en daarom die min plantegroei in tuine. Dankie vir die vriendelike mense by die koffiewinkel by die museum se skermlapa. Besoek die windpompmuseum en ontmoet die mense met warm harte.
Wilna B. - 22nd April 2019
staying in Loeriesfontein
Winkels moet meer kliëntevriendelik wees.
Hendel C. - 20th December 2018
staying in Loeriesfontein
'n Moet-sien in die Karoo, dit moet onbeskryflik mooi wees in die lente met die blomme.
Ajf M. - 13th October 2018
staying in Loeriesfontein
'n Klein, interessante Boesmanlandse dorpie.
Nancy S. - 28th September 2018
staying in Loeriesfontein
As jy wil wegkom van die stadsgejaag is Loeriesfontein die plek. Skoon, blou lug, rustigheid en vriendelike mense. Jy kan gaan asemskep.
Piet V. - 16th September 2018
staying in Loeriesfontein
Interessante dorpie en museums.
Heather N. - 13th September 2018
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein has a charm of it's own. The night sky, the windmills and the nicest of people are it's draw card.
Selenta C. - 2nd September 2018
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein bietjie ver van hoofroete (N7) na Noord-Kaap. Nie veel om te sien nie.
Inge B. - 28th March 2018
staying in Loeriesfontein
Fantasties vir oorslaap. Sal nie hier kom vakansie hou nie. Oulike dorpie.
Nancy S. - 6th November 2017
staying in Loeriesfontein
As jy stilte en rustigheid wil hê, is Loeriesfontein die plek. Die blou, skoon lug en windpompmuseum was regtig 'n ondervinding. Die inwoners is vriendelik en die dorpie is skoon. Dit was definitief 'n heerlike kuier.
Giep S. - 30th August 2017
staying in Loeriesfontein

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com