Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld
Rated 4.4 out of 5 based on 1157 reviews.
"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."
"Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag. "
"Hoedspruit Endangered Species Centre is 'n moet besoek plek. Goeie waarde vir geld!"
"Baie goed maar ek dink daar sal 'n paar addisionele vermaaklikhede bygevoeg moet word."
"I really love the area of Hoedspruit, been there more than once and can't get enough of the area."
"Baie rustige dorpie met baie in en om hom om jouself mee besig te hou. Staproete was ook 'n belewnis gewees. Sal enige dag weer daarheen gaan en familie en vriende voorstel om daar te gaan om bietjie te ontspan."
"Verskriklik rustig en pragtige natuur. Vriendelike omgewing en baie lekker wegbreekbeestemming. "
"Goede winkelvoorzieningen. De slagerij bij het postkantoor is een aanrader."
"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"
"Hoedspruit is voorwaar 'n heerlike toeriste aantreklikheid met uitstekende winkels en geriewe. Lieflike bosveld klimaat, lekker warm maar aangenaam."