Verified Reviews of Lyttelton Manor

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lyttelton Manor

Rated 4.38 out of 5 based on 39 reviews.
Kobus O. - 23rd March 2020
staying in Lyttelton Manor
The usual hustle and bustle of a suburb which does quiet fairly quickly.
Lorette F. - 9th February 2020
staying in Lyttelton Manor
Sentraal geleë.
Leilani R. - 30th January 2020
staying in Lyttelton Manor
Sentraal en naby aan snelweg en hoofpaaie. Genoeg winkels.
Marius F. - 27th September 2019
staying in Lyttelton Manor
Nie seker van Lyttlelton Manor as verblyfbestemming want dit was eerste keer wat ek in daardie omgewing kom.
Susan J. - 26th August 2019
staying in Lyttelton Manor
Naby aan hospitaal en winkelsentrums. Gerieflik en veilig.
Elsa N. - 1st August 2019
staying in Lyttelton Manor
Lyttelton Manor is lekker sentraal as jy in Centurion besigheid het!
Fabian R. - 3rd June 2019
staying in Lyttelton Manor
Quiet suburb - close to variety of malls, the N1 and Town.
Yvette V. - 2nd June 2019
staying in Lyttelton Manor
Close to the N1, but still in a family neighbourhood.
Jaco M. - 12th April 2019
staying in Lyttelton Manor
Dankie vir goeie diens.
Rene V. - 28th February 2019
staying in Lyttelton Manor
Ons ken nie eindelik daai deel so goed nie, maar het gou reg gekom.
Palesa V. - 27th December 2018
staying in Lyttelton Manor
Lyttleton Manor is a clean, safe area, there are enough malls and a hospital in the area.
Irma G. - 18th December 2018
staying in Lyttelton Manor
Rustige area.
Zurietta P. - 14th November 2018
staying in Lyttelton Manor
Baie gasvry en behulpsaam en meer aangebied wat ons voor gevra het.
Muriel H. - 5th November 2018
staying in Lyttelton Manor
Very central.
Pieter D. - 3rd November 2018
staying in Lyttelton Manor
Baie gerieflik en goed ingerigte gastehuise.
Chris N. - 28th October 2018
staying in Lyttelton Manor
Rustige akkommodasie.
Suezette B. - 8th October 2018
staying in Lyttelton Manor
Goed geleë.
Heylé S. - 8th October 2018
staying in Lyttelton Manor
Ons hou van die area. Die verkeer is nie te erg nie (as jy dit nie gewoond is nie). Alle winkels is naby en maklik om by uit te kom.
Daniella H. - 18th September 2018
staying in Lyttelton Manor
Rustiger as ander dele van Pretoria.
Estelle D. - 13th September 2018
staying in Lyttelton Manor
Lyttelton Manor is 'n rustige area met 'n winkelsentrum en Unitas hospitaal in die area. Ek voel dit is nie 'n ideale langtermyn toeristebestemming nie. Dit is 'n stil, voorstedelike woonbuurt, maar veral geskik vir sakereisigers wat moet oorslaap en mense wat Unitas hospitaal moet besoek. Dit hang egter van elke persoon self af.
Catherine B. - 4th September 2018
staying in Lyttelton Manor
Safe and clean, I will recommend all my friends to stay there.
Ghita R. - 17th July 2018
staying in Lyttelton Manor
Redelik sentraal en hoofpaaie is maklik bereikbaar, hang af van wat jou behoeftes in terme van besoeke is.
Coleth D. - 16th July 2018
staying in Lyttelton Manor
Goed geleë. Naby aan mediese geriewe. Centurion Mall is om die draai. Verkeer binne Lyttleton Manor is nie so erg nie.
Madeline Elizabeth G. - 2nd July 2018
staying in Lyttelton Manor
Ek dink tog dat dit moontlik is om daar te bly en dan besienswaardighede in Pretoria te besoek.
Wilma A. - 23rd June 2018
staying in Lyttelton Manor
Dis 'n besige area, maar die gastehuis is so geleë dat mens glad nie onveilig voel nie.
Ezabel D. - 19th June 2018
staying in Lyttelton Manor
Gerieflik vir hospitaal en naby Pretoria besigheidsentrum, maar rustig en stil.
Esther N. - 2nd May 2018
staying in Lyttelton Manor
Rustige en stil omgewing, voel nie of mens in die stad is nie.
Estherelia S. - 20th April 2018
staying in Lyttelton Manor
Naby aan restaurante, shopping malls en take aways.
Janis P. - 19th February 2018
staying in Lyttelton Manor
Lyttleton Manor is an old suburb but a very neat suburb.
Hannes C. - 19th February 2018
staying in Lyttelton Manor
Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.
Chris C. - 17th February 2018
staying in Lyttelton Manor
It has all the required amenities near by and very easy to access.
Andries O. - 17th December 2017
staying in Lyttelton Manor
Vriendelike mense en behulpsaam.
Johan D. - 24th October 2017
staying in Lyttelton Manor
Pragtige woonbuurt.
Lindie K. - 9th October 2017
staying in Lyttelton Manor
Sal beslis weer daar tuisgaan.
Stanley G. - 4th July 2017
staying in Lyttelton Manor
Secure and beautiful neighbourhood.
Will M. - 17th May 2017
staying in Lyttelton Manor
We booked it as it was near Unitas Hospital.
Stanley G. - 13th February 2017
staying in Lyttelton Manor
A very peaceful, secure and beautiful place.
Melané M. - 9th February 2017
staying in Lyttelton Manor
Very conveniently situated and close to Gautrain station in Centurion.
Marianne E. - 19th December 2016
staying in Lyttelton Manor
Naby alle winkels en die Unitas-hospitaal waarheen ek my ouers moes neem.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com