Verified Reviews of Maloti Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Maloti Route

Rated 4.58 out of 5 based on 3673 reviews.
Angela D. - 1st December 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Baie oulike dorpie.
Berenice V. - 1st December 2021
staying in Clarens, Maloti Route
We love the tranquillity of the place. Just needs a proper butcher and supermarket.
Lucky M. - 29th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Love it, thanks.
Elrina N. - 28th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Wonderlike verblyf en bekostigbaar.
Natasha S. - 28th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige omgewing.
Susan N. - 27th November 2021
staying in Ladybrand, Maloti Route
Vir 'n plattelandse dorpie is ek verras. Baie mooi.
Relda M. - 25th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige dorpie omring deur berge. Restaurante en kunsgalerye. Oulike winkels.
Michele M. - 24th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Clarens is a lovely little town and full of art galleries and wonderful mountains and hiking trails.
Roelf J. - 24th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Veilige, baie lekker kuierplek met baie vriendelike diens.
Hendrik N. - 24th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Lieflike omgewing en oor die algemeen vriendelike, toeristegerigte mense. Daar is so een of twee besighede, soos The Purple Onion en Biltong & Braai, wat hul hele jaar se omset uit een kliënt wil maak, maar die plekke wat toeriste wil uitbuit sal my beslis nie weer sien nie. Verder is Clarens baie aangenaam.
Heidi S. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige dorp. Warmerig deur die dag, koel in die aand. So maak maar voorsiening vir beide seisoene.
Marie H. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Clarens is 'n pragtige dorp. As jy rus vir jou siel wil kry - dan is dit die plek om te besoek. Mens moet ten minste 1 maal in jou lewe daar gaan oorbly. Golden Gate is naby. Dit moet die mooiste plek in ons land wees.
Elmien P. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige dorpie met wonderlike eetplekke, oulike winkels en mooie omgewing!
Lenell L. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Soveel om te doen en te sien in Clarens. Altyd nog iets om te ontdek in die pragtige omgewing.
Jan J. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Enigeen wat dit nie besoek nie, mis oneindig baie en hulle plaaslike bier is uitstekend. Baie om te doen en te sien en die inwoners baie hartlik en vriendelik.
Heather U. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Clarens used to be a really lovely place to visit. Unfortunately for me, as a South African, I found it to be very overpriced. I still really enjoyed the weekend, but after one morning of browsing the shops, we never went back. However, we went to one of your local restaurants, the German one, Roter Hahn, it was stunning, great food, a brilliant menu and realistically priced.
Nico B. - 23rd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Lieflike dorpie.
Elmarie H. - 23rd November 2021
staying in Ficksburg, Maloti Route
Baie lekker gewees, dankie.
Celia S. - 22nd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Heerlike, interessante kuierdorpie. Definitief 'n moet op jou doenlysie.
Hannetjie K. - 22nd November 2021
staying in Fouriesburg, Maloti Route
Restaurante met heerlike kos. Wil nog baie graag by Destiny Castle uitkom.
Ana P. - 22nd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Baie amazing omgewing omring met die mooiste berge, bome en vars lig. Die winkeltjies en eetplekke is awesome mense is vriendelik en behulpsaam. Mooiste kunsgalery en die rose ooral so mooi. Oo jitte, amper vergeet ek die Clarens Bakkery se brood en custard pastries is amazing. The Courtyard Cafe, Bakkery se brownies is "to die for"
Nadine S. - 22nd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Mooiste wêreld!
Hannali D. - 22nd November 2021
staying in Fouriesburg, Maloti Route
Koffiewinkel bied heerlike kos en vriendelike diens.
Nicolene K. - 22nd November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige dorpie en sal beslis weer gaan!
Johan C. - 22nd November 2021
staying in Ficksburg, Maloti Route
Instandhouding van Ficksburg se infrastrukture en paaie baie swak.
Dudley S. - 22nd November 2021
staying in Fouriesburg, Maloti Route
The scenery is stunning for photography.
Tom L. - 21st November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige omgewing en 'n mooi dorp, maar te veel "Chinees" en te min "Vervaardig in RSA".
Marge V. - 21st November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige, rustige, skoon dorp met baie winkels en eetplekke. Sal beslis aanbeveel.
Johan V. - 21st November 2021
staying in Fouriesburg, Maloti Route
Pad is uiters swak met meer potholes as pad.
Neville R. - 20th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Goeie plek vir 'n rustige naweek weg.
Charne V. - 20th November 2021
staying in Rosendal, Maloti Route
Baie stil dorpie, maar hoe stiller hoe beter om uit te rus.
Derick F. - 20th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Rustige dorp waar jy kan ontspan met die mooiste berge omring.
Margaret C. - 20th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Clarens is a friendly, quaint little town. Lovely gardens.
Wilmie K. - 18th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Pragtige, vriendelike dorpie.
Ann G. - 16th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Was wonderlik om vroegoggend te hardloop deur die strate voor al die ander mense die plek oorneem.
Louis V. - 15th November 2021
staying in Fouriesburg, Maloti Route
Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense.
Gabre K. - 15th November 2021
staying in Fouriesburg, Maloti Route
Vermy die R26 na Fouriesburg ten alle koste.
Lente W. - 14th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Interessant.
Ansie A. - 14th November 2021
staying in Rosendal, Maloti Route
As jy net wil ontspan met die rustigheid van die natuur en gasvryheid en vriendelikheid van mense wil ervaar, is Rosendal die wegbreekplekkie vir jou!
Johan S. - 13th November 2021
staying in Clarens, Maloti Route
Lekker wegbreek-bestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]