Verified Reviews of Manaba

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Manaba

Rated 4.49 out of 5 based on 178 reviews.
Johnny W. - 15th July 2019
staying in Manaba
Munisipaliteit brand sommer die rommel op die strand. Dit was onverwags, maar verder baie lekker gewees.
Benita T. - 15th July 2019
staying in Manaba
Awesome beach. Quiet in July. Near to shops and near to all locations in and around Margate.
Bianca B. - 3rd July 2019
staying in Manaba
Fantasties.
Phumelele N. - 1st July 2019
staying in Manaba
Very nice place to visit.
Annemarie B. - 24th June 2019
staying in Manaba
Manaba is great! Would stay there anytime.
Graham G. - 18th June 2019
staying in Manaba
Lekker stil strand in die week, maar bietjie woelig oor naweek met vissermanne.
Shadé S. - 18th June 2019
staying in Manaba
Dit is naby aan alles, winkels en strande!
Barbara M. - 22nd May 2019
staying in Manaba
Interessante winkels.
Christa S. - 21st May 2019
staying in Manaba
10/10.
Andrew N. - 17th May 2019
staying in Manaba
Manaba is mooi maar ek persoonlik verkies St Michael of Uvongo se strand. Baie sentraal geleë.
Phelan R. - 13th May 2019
staying in Manaba
Manaba is simply the best!
Angelique V. - 3rd May 2019
staying in Manaba
Baie in en om Manaba om te doen wat lekker is saam die gesin.
Johan V. - 29th April 2019
staying in Manaba
'n Lekker stil omgewing.
Janet V. - 22nd April 2019
staying in Manaba
Views are breathtaking. Beach close.
Christo F. - 15th April 2019
staying in Manaba
Skoon.
Amanda D. - 14th April 2019
staying in Manaba
Die skoonste strand daar rond.
Karin P. - 9th April 2019
staying in Manaba
'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!
Charlotte O. - 9th April 2019
staying in Manaba
Manaba is 'n pragtige en skoon strand. Sal dit vir toeristebestemming aanbeveel.
Karin L. - 31st March 2019
staying in Manaba
Baie stil gewees. Ons was mal daaroor.
Antonette M. - 31st March 2019
staying in Manaba
Lekkerste rustige strand. Mooiste rotse. Alles wat jy soek is binne loopafstand. Great plek.
Marlene B. - 9th March 2019
staying in Manaba
Baie lekker strand! Met 'n see swembad.
Casper K. - 25th February 2019
staying in Manaba
Briljant!
Hermien V. - 23rd January 2019
staying in Manaba
Sien sterre.
Cecilia C. - 21st January 2019
staying in Manaba
Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders.
Eugene M. - 13th January 2019
staying in Manaba
Manaba is okay. Ramsgate and Shelley Beach are better but in close proximity.
Sandra K. - 6th January 2019
staying in Manaba
Verkies Manaba se strand bo Margate. Ook lekker naby aan Uvongo strand.
Hannetjie H. - 3rd January 2019
staying in Manaba
Uitstekende strand.
Lucia B. - 31st December 2018
staying in Manaba
Manaba is gerieflik geleë tussen Uvongo en Margate - Sonnestrale is 800 m van Margate strand af. Daar is ongelooflike rotse en 'n getypoel tussen in. En dit is nie so kommersieel en oorvol soos Uvongo en Margate nie. Manaba is die beste van beide wêrelde.
Steven D. - 31st December 2018
staying in Manaba
Goeie uitsig met vriendelike mense en fantastiese omgewing.
Trish R. - 31st December 2018
staying in Manaba
Lovely town.
Dion Schroeder S. - 28th December 2018
staying in Manaba
Baie rustig. Die ideale plek vir 'n wegbreek - netjiese strand.
Nompumelelo A. - 23rd December 2018
staying in Manaba
It's good and clean.
Jaco S. - 11th December 2018
staying in Manaba
Mooi strand en buurt.
Sindo M. - 9th December 2018
staying in Manaba
Nice place.
Theuns S. - 5th December 2018
staying in Manaba
Manaba is n baie lekker omgewing.
Sanelisiwe M. - 4th December 2018
staying in Manaba
Great travel destination!
Valerie D. - 13th November 2018
staying in Manaba
Manaba is 'n nice neighbourhood and quiet.
Marianna O. - 5th November 2018
staying in Manaba
Dit voel soos 'n redelike veilige area om vakansie te hou en ons kon lekker gaan stap vroegoggend voor die wind waai. Ongelooflike mooi see-area en binne loopafstand vanaf Uvongo en Margate se strand. Dit was altyd 'n gunsteling en sal altyd wees!
Marié S. - 3rd November 2018
staying in Manaba
Pragtige en baie gerieflike strand, sal weer soontoe gaan.
Tiaan P. - 8th October 2018
staying in Manaba
Manaba is rustig, maar tog ook naby alles wat jy nodig het.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]