Verified Reviews of Mbazwana

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbazwana

Rated 3 out of 5 based on 4 reviews.
Carol-lynne D. - 1st January 2019
staying in Mbazwana
The road from Hluhluwe is good (Route 22) but needs some attention to Sodwana, especially for visitors travelling in and out every day to their accommodation. The Spar supermarket is great but limited parking. The town could use a clean up.
Johan M. - 25th December 2016
staying in Mbazwana
Die dorp is nie baie skoon nie en dienste is basies, maar dit is lekker naby aan Sodwana.
Frik S. - 26th January 2016
staying in Mbazwana
Die omgewing daar is tipies platteland maar wat nogal vir my 'n bietjie van 'n irritasie was was dat ons nêrens by 'n see/strand kon uitkom nie en waar ons wel kon is ons nie toegelaat nie (Sodwanabaai en Khosibaai) weens die feit dat ons ons klein hondjie by ons gehad het en honde nie op die strande toegelaat word nie. In Mbazwana is daar die basiese winkels soos 'n Spar, ens maar nie veel te doen nie. Sodwana (± 10 km) het meer lekker kuierplekke, veral vir die jonger geslag.
Jacky O. - 4th January 2016
staying in Mbazwana
Sodwana kort net 'n vulstasie en ordentlike winkels. 'n Mens wil nie altyd betaal om ietsie te gaan koop by die winkel/Spar in die park nie. Maar as jy nie baie wil doen nie en net regtig wil ontspan is dit die regte plek. Vir die tieners is dit te stil en hulle raak verveeld.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com