Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Modimolle

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Modimolle

Rated 4.1 out of 5 based on 304 reviews.

Modimolle

De Duiker Gastehuis

"Pragtige gholflandgoed en ons het heerlik by Pepe's Restaurant geëet. Pragtige dorp!"

Modimolle

The Garden Cottage

"Pragtige skoon dorpie. Geen bedelaars. Omring van pragtige berge met ander opsies vir oornag verblyf of vakansies. Veilige bekostigbare aftree oord. "

Modimolle

Modimolle Holiday Resort

"As jy wil ontspan, is dit die plek."

Modimolle

Zimbi Lodge

"Modimolle is a nice place and quite if you want to relax. The weather was nice and the view of the mountains is fabulous. "

Modimolle

Thanda - Pumula Game Farm

"Pragtige dorpie met vriendelike mense, laat toeriste baie welkom voel."

Modimolle

Modimolle Holiday Resort

"Daar is baie om te doen in die oord en in die omgewing. Hoogtepunt vir my was die rehabilitasiesentrum vir apies wat ons besoek het. Sal definitief weer gaan!"

Modimolle

Avian Leisure Bush Lodge

"Modimolle is 'n pragtige dorp, maar daar is baie verwaarlosing in die strate te sien en ek wens dat 'n mens weer die outydse ervaring kan hê wanneer jy in 'n dorp inry. Die gevoel van skoon en netjies en vooruitstrewend is nie daar nie en dit is tog so jammer. Ek hoop dat toerisme nie ook agteruit sal gaan nie."

Modimolle

Modimolle Holiday Resort

"Sal beslis weer die oord besoek. "

Modimolle

The Garden Cottage

"Ans Jacobs se Clivia-kwekery in Kerkstraat was 'n hoogtepunt."

Modimolle

Silver Streams Lodge and Spa

"Die area is baie mooi, so naby die waterberge"

Modimolle

La Campagna Olive Estate

"Goeie en lekker toeristebestemming. Pragtig! "

Modimolle

Thanda - Pumula Game Farm

"Modimolle is 'n mooi plattelandse dorpie en alles was beskikbaar wat ons vir die naweek benodig het."

Modimolle

Village d'Afrique

"Mal oor die Bosveld en naby Pretoria. Kan nog op Vrydagmiddag betyds daar aankom."

Modimolle

Monyane Bush Lodge

"Die bosveld is stunning."

Modimolle

Bateleur Nature Reserve

"More improvements needs to be done to develop Bateleur Nature Reserve to be an interesting tourist or holiday destination."

Modimolle

Abba Game Lodge And Camping Site

"Real country style town."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker naby aan die stad, rustige plek."

Modimolle

Villa Bothania

"Ons het baie lekker geëet by Pepe's in Modimolle. "

Modimolle

Thanda - Pumula Game Farm

"Skoon en netjies."

Modimolle

Thanda - Pumula Game Farm

"Modimolle bied meer as wat 'n mens verwag - ek beveel die Waterberg Zipline Adventure by Thaba Monati aan."

Modimolle

Abba Game Lodge And Camping Site

"Baie hulpvaardige gemeenskap."

Modimolle

Thanda - Pumula Game Farm

"Dit is rustig en baie mooi daar, alhoewel dit bitter droog was in die tyd wat ons daar was, is dit vir natuurliefhebbers soos ons regtig die plek om te wees."

Modimolle

Silver Rocks Caravan Park

"Jammer om te sien dat so 'n mooi dorpie deurloop onder agteruitgang."

Modimolle

The Garden Cottage

"Oulike dorp, sal volgende keer na die mall ook gaan."

Modimolle

Bateleur Nature Reserve

"Die landgoed is halfpad tussen Modimolle en Bela-Bela, so ons het eintlik altwee dorpe misgery vanaf Pretoria. Mooi wêreld! "

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!