Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Dis 'n rustige dorpie met baie hartlike mense. Daar is petrol, drankwinkel, restaurant en 'n supermark. So mens hoef ook nie die hele huis in te pak om hier te kom bly nie. Ek is veral beïndruk met hul strengheid om by die stadige spoedgrens te hou. "

Wakkerstroom, Mpumalanga

Stroom-af

"Lieflike area, lekker vir stap en fietsry en voëlkyk. Die sakekern is klein, maar ondersteun gerus die plaaslike winkeltjies, hul produkte is tops. Loer in by Suikerbekkie Bakkery vir die lekkerste pasteie en Dop en Tjop vir wors en vleis."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"A lovely little historical town. Loved our visit there."

Marloth Park, Mpumalanga

Otjiwa Bush House

"Marlothpark is 'n heerlike bos wegbreuk met wilde diere wat gereeld kom hallo se. Dit is 'n onvergeetlike ervaring wat ons gereeld doen. Sal Marloth aanbeveel vir enige iemand wat hou van die buite lewe en bos. "

Hazyview, Mpumalanga

Mackers

"It was a very enjoyable stay and friendly people all around! It is a very nice area peaceful and quiet. One thing I would recommend is having a small bar area in the facility with a TV for sports during the weekend. "

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Bekostigbare verblyf dra by om die rustigheid te geniet. "

Dullstroom, Mpumalanga

Villa Moria Country Lodge

"Pragtige area met heerlike kos. "

Marloth Park, Mpumalanga

Hedgehog Safari Lodge

"In Marlothpark voel dit asof jy naby die natuur is met die natuurlike bos en wild wat oral rondloop. Heerlik!"

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Mooi rustige dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense."

Marloth Park, Mpumalanga

Elephant's Hide

"Marlothpark is 'n awesome wegbreekplek. Dit is rustig waar jy tussen diere kan bly en loop. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie Vakansie Huis

"Will definitely be coming back, we enjoyed every second of our trip to Sabie, what a beautiful stay."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Apple Cottage

"To chill, relax and rest. It was great."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Fantasties al was dit mistig en koud. Sal graag Merry Pebbles in die somer besoek."

Graskop, Mpumalanga

El Shaddai Lodge

"Graskop is sentraal geleë, naby meeste besienswaardighede."

Marloth Park, Mpumalanga

The Daniel'lo

"Onbeskryflik en die diere is vriendelik."

Ermelo, Mpumalanga

Lallapanzi Country Stay

"As a stop over to Kruger Park from KZN, Ermelo is a convenient location."

Dullstroom, Mpumalanga

The Bucket List

"Ons geniet die dorpie en Highland Gate gholfbaan is ongelooflik mooi."

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Al die vragmotors wat stop op pad na Mosambiek bietjie steurend, andersins 'n gerieflike roete na die die Krugerwildtuin."

Panorama Route, Mpumalanga

Die Botha's Self-Catering

"Always a beautiful destination that never fails to impress."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Caelum Kothuis I

"Die dorpie is pragtig en die natuurskoon ongelooflik."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Altyd lekker om Marloth Park te besoek. Die regte plek om te gaan recharge."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Dit was so bietjie teleurstellend dat ons nie veel perde gesien het nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Pondokkie

"Als is naby Marloth geleë of ten minste nie meer as 2 ure van mekaar af nie. Ons was in Sabie, Graskop en Hazyview die een dag en die volgende dag in Kaapsehoop, Barberton en Diepgezet. Baie avonture in baie min tyd beower, maar die beste was maar die wildtuin en die lekker kuier om 'n kampvuur in Marlothpark."

Barberton, Mpumalanga

28 on Andrew

"Barberton bied baie besienswaardighede in en om die dorp. Sal beslis weer terugkeer om nog meer besienswaardighede te besoek."

Marloth Park, Mpumalanga

Lujos Sekekama

"Baie mooi en rustig oor die algemeen."

Marloth Park, Mpumalanga

The House

"Skitterende plek om te kuier en kan aanbeveel vir almal wat hou van die bos en diere."

Sabie, Mpumalanga

Big 5 Guesthouse and Executive Tours

"Sabie op die stadium is beter vir my persoonlik as Graskop."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Forellenhof Guest Farm

"Vir 'n naweek van rus en niksdoen is Wakkerstroom jou dorp."

Page
Page 187 - Showing 5581 to 5610
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!