Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Naboomspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Naboomspruit

Rated 3.9 out of 5 based on 144 reviews.

Naboomspruit

Pulani Park

"Die hoofpad is net baie sleg met slaggate."

Naboomspruit

Pulani Park

"Kragprobleme was groot in Naboomspruit en glad nie haastig vir herstel nie."

Naboomspruit

Pulani Park

"Huge potholes in the roads, as everywhere else in the country. Resorts are run-down and show evidence of decay. The beauty of nature makes the trip worthwhile."

Naboomspruit

Pulani Park

"Ons het al daar vakansie gehou."

Naboomspruit

Buffelskloof Boskamp

"Excellent mense."

Naboomspruit

Pulani Park

"Mense is vriendelik, die dorp is mooi skoon en almal is bedagsaam teenoor mekaar."

Naboomspruit

Pulani Park

"Naboom is 'n klein dorpie met 'n paar goeie restaurante en aktiwiteitsbestemmings net buite die dorp. Sal die dorp se CBD vermy so ver moontlik."

Naboomspruit

Utara Farm

"Omgewing het baie besienswaardighede."

Naboomspruit

Buffelsvlei Lodge

"Die dorp het alles wat nodig is. Behalwe vir die krokodilplase, is daar nie veel besienswaardighede nie. Daar is 'n museum naby wat toe is op Sondae!"

Naboomspruit

Maranatha Plaas Verblyf

"Die dorp is maar soos enige klein dorp."

Naboomspruit

Buffelsvlei Lodge

"Plekke rondom naboom is 'n goeie bestemming."

Naboomspruit

Mount Amanzi Game Lodge

"It's a wonderful place crime free and quite a bit away from the city lifestyle."

Naboomspruit

Afrique du Sud Guesthouse

"Baie oorde in die omgewing vir elke persoon se voorkeur. "

Naboomspruit

Die Oog Holiday Home

"Soveel ander roetes en oorde rondom Naboom om te besoek. Heel rustige Bosvelddorp."

Naboomspruit

Biki Alleen Gasteplaas

"Op die oog af lyk dit maar nie soos 'n plek wat ek 'n toeriste-dorp sou noem nie. Die dorp is wel omring deur hope gasteplase en wildsplase en die omgewing is pure Bosveld, so enigiemand wat daarvan hou dink ek het hope opsies in die omgewing vir wat ek dink lekker verblyf-opsies sal wees."

Naboomspruit

Grootgeluk Bush Camp

"Maak seker jy kom met al jou proviand want die dorpie is pateties. Sorg dat jy na jou bestemming ry en nie nodig het om die verval van die dorp te aanskou nie."

Naboomspruit

Nr 70 Die Oog Holiday Resort

"Dorp nie baie skoon nie en die strate kort aandag. Slaggate. "

Naboomspruit

Rhemardo Holiday Resort

"Daar is baie potensiaal wat beter benut kan word."

Naboomspruit

Biki Alleen Gasteplaas

"Heerlike weer en lyk of daar baie oulike plekkies rondom hierdie dorpie is waar mens kan vlug vir ontspanning."

Naboomspruit

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Baie rustige en stil plekkie, vriendelike mense en alles is bekostigbaar en tuisgemaak. Lekker plek Naboomspruit!"

Naboomspruit

Grootgeluk Bush Camp

"Awesome destination for a bush holiday, many game lodges and hunting lodges to choose from."

Euphoria Golf Estate And Hydro, Naboomspruit

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Pragtig! Hul doen baie moeite, die plek is netjies, skoon en tuine pragtig."

Naboomspruit

Grootgeluk Bush Camp

"Altyd my hart se punt, my geboorte dorp!"

Naboomspruit

Rhemardo Holiday Resort

"Naboomspruit het my al 'n hele paar keer in my lewe gesien, sal en het altyd vakansie gehou in Naboomspruit. Ek hou net daarvan om elke keer na 'n ander plek toe te gaan."

Naboomspruit

Biki Alleen Gasteplaas

"Quiet holiday spot with some game farms and crocodile farm."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!