Verified Reviews of Namaqualand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Namaqualand

Rated 4.31 out of 5 based on 984 reviews.
Annie F. - 22nd September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Was vreeslik verras dat mens soveel winkels in so dorpie kan kry. En die mense van die dorp is so vriendelik en behulpsaam. Baie oulike dorp.
Esme V. - 22nd September 2020
staying in Namaqualand
'n Moet om te besoek met baie vriendelike, behulpsame mense.
Hendrik S. - 22nd September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Uiteraard was die blommetyd 'n plus.
Anne Marie F. - 21st September 2020
staying in Kamieskroon, Namaqualand
Die inligtingskantoor was hopeloos. 'n Ander besoeker het ons van die sneeu in Leliefontein gesê en nie die person by die inligting nie, alhoewel ons daar in was.
Stephen W. - 21st September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Goeie eetplek (Tauren Steakhouse) en baie groot winkels het dit vir ons 'n lekker plek gemaak.
Stephen W. - 21st September 2020
staying in Hondeklipbaai, Namaqualand
Die dorp het sy eie karakter en dis wat hom interessant maak.
Robert K. - 21st September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
We came to see the flowers, but there are other historical points of interest.
Willie S. - 21st September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
'n Pragtige, gerieflike dorp en baie netjies.
Wynand F. - 21st September 2020
staying in Hondeklipbaai, Namaqualand
Vriendelike gasheer, mooi netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.
Sias V. - 21st September 2020
staying in Namaqualand
Vriendelike mense.
Kobus K. - 20th September 2020
staying in Namaqualand
Dit is waarskynlik een van daardie plekke wat mens net een keer besoek. Die blomme is 'n Godgegewe wonder en elke mens moet dit ervaar as dit enigsins moontlik is.
Kobus K. - 20th September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
In die haak vir oornagverblyf.
Len S. - 20th September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Baie oulike plekkie, daar is tekort aan keuse van restaurante. Wimpy maak 3 uur toe.
Paul V. - 19th September 2020
staying in Namaqualand
Asemrowende blommeprag in 2020.
Dries V. - 19th September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Ask and talk to knowledgeable locals ─ they know the area and can advise!
Danie O. - 18th September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Alle fasiliteite beskikbaar en pragtige natuurskoon. Vriendelike mense.
Danie O. - 18th September 2020
staying in Hondeklipbaai, Namaqualand
Pragtige omgewing, nie veel om te doen.
Elizabeth C. - 17th September 2020
staying in Springbok, Namaqualand
Bekoorlike plekkie. Was verras om dit tussen die berge te vind. Kleindorpie-gevoel maar groot genoeg met verskeie winkels beskikbaar. Blomme is natuurlik ekstra mooi die tyd van die jaar.
Marita D. - 15th September 2020
staying in Namaqualand
Mense-mense na aan die aarde en hart.
Willem H. - 15th September 2020
staying in Namaqualand
Namakwaland is veilig en mooi met ongerepte natuurskoon.
Rienie V. - 14th September 2020
staying in Namaqualand
Die blomme was asemrowend. Ons het welkom oral gevoel. Na grendeltyd was dit regtig heerlik en almal het reis weer waardeer.
Pierre D. - 14th September 2020
staying in Namaqualand
Die blommekyk waarvoor ons daar was het voldoen aan al die negatiwiteit wat Covid veroorsaak het. Die kusdorpies word die swaarste getref.
Gavin R. - 14th September 2020
staying in Namaqualand
It was a great flower year.
Ria C. - 13th September 2020
staying in Namaqualand
Uniek.
Dawid B. - 13th September 2020
staying in Namaqualand
Ons sal graag wil teruggaan volgende jaar en meer tyd net in hierdie area wil deurbring. Die mense van die omgewing werk hard saam om die omgewing te bemark aan die toeriste. Die blomme van die omgewing is ongelooflik mooi. Dit laat 'n mens diep nadink oor ons God en skeppingswerk.
Rickus V. - 13th September 2020
staying in Namaqualand
Lieflike plek en mense daar is baie vriendelik.
Erica S. - 13th September 2020
staying in Namaqualand
Dis 'n belewenis om vir die eerste keer al die mooi blomme te kon sien. Dis so so mooi.
James P. - 12th September 2020
staying in Namaqualand
Namakwaland is die plek om te wees nou gedurende die blomme tydperk.
Tracey S. - 12th September 2020
staying in Namaqualand
Must see during flower season!
Francois L. - 12th September 2020
staying in Namaqualand
As jy nog nooit daar was nie, gaan dit is iets om te beleef.
Marius Fischer F. - 12th September 2020
staying in Namaqualand
Meeste paaie is uitstekend en grondpaaie begaanbaar met gewone motors. Passe vra 4x4 of stadig ry met goeie vryhoogte. Wildsvleis uitstekend veral springbok-wildspasteie. Inligting maar skraps oor besoekers-attraksies. Die kokerboomwoud en waterval noord van Nieuwoudtville beslis nie in die oog van besoekers en tog baie besonders. Wuppertal kan baie meer doen met wat hulle het. Die skoenfabriek amper nie beman, geen teetuin of tuisnywerheid, geen organiese groente en konfeite te koop! Tog baie besoekers. Oornag in Wuppertal soos Leipoldt se gedigte en lewensverhaal meer prominent sê "Die berghaan het 'n veer laat val van die hoogste krans by Wuppertal!"
Dries V. - 12th September 2020
staying in Namaqualand
Pragtige en vriendelike mense en pragtige wêreld! Die jaar was blomme besonders in sekere dele!
Emile E. - 11th September 2020
staying in Namaqualand
Always great visiting Namaqualand.
Nick H. - 11th September 2020
staying in Namaqualand
The lower season is the highlight but Namaqualand has so much more to offer with its rich diversity of scenery and range of vegetation.
Elmarie P. - 11th September 2020
staying in Namaqualand
Pragtige blomme en mooi akkomodasie met vriendelike mense.
Lana H. - 10th September 2020
staying in Namaqualand
Baie geniet, ander akkommodasie op ander plekke was puil.
Jackie S. - 10th September 2020
staying in Namaqualand
A great destination, particularly in the flower season! Take warm clothes - it's colder than you think, but this is more than made up for by the wonderful hospitality of the Namaqua people. Oh but our land is beautiful!
Aletha C. - 9th September 2020
staying in Namaqualand
As jy nog nie daar was nie, pak in en gaan dadelik!
Nandie V. - 9th September 2020
staying in Namaqualand
Die blomme was asemrowend mooi!
Leonie F. - 8th September 2020
staying in Namaqualand
Blomme baie geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com