Verified Reviews
Napier
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Napier
Rated 4.3 out of 5 based on 68 reviews.
"Beautiful town to visit, will definite come back for a longer stay, we went to Suntouched Inn and found that place to be excellent value for money."
"Wil daar gaan woon! Dis fantastiese dorp met ongelooflike gawe mense! Baie interessante winkels en eetplekke!"
"Regtig die moeite werd om die prag dorpie te verken. Veral Saterdae se plaasmark is 'n wenner. "
"Baie rustige omgewing, historiese geboue, netjies en 'n skoon dorpie."
"As jy rus en vrede soek en jy wil graag wegbreek uit die stad, is Napier net die plek vir jou. Dit is ook baie bekostigbaar."
"Baie lekker dorpie, heerlike restaurante Pascals is verseker die beste. Ek en my vrou het ons tyd daar baie geniet."
"Almal in die omgewing was baie gasvry. Ek het daarvan gehou om op die voorstoepie te sit in die oggend, en almal wat daar verbystap het gegroet. Het die rustigheid geniet."
"Dis lekker sentraal as mens na Struisbaai en Waenhuiskrans wil gaan. Verkies Napier bo Bredasdorp selfs."
"Napier probably would not appeal to the average tourist, who wants to be doing stuff and seeing things. For us it was the perfect place to do nothing, relax, recharge."
"Mooi en stil dorpie met waarde vir geld, antieke meubels te koop en die lekkerste kos in die verskeie restaurante."