Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Natal Midlands

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Natal Midlands

Rated 4.4 out of 5 based on 954 reviews.

Estcourt, Natal Midlands

Old Beacon Hill

"Heerlike eetplekke by nabygeleë gastehuise."

Mooi River, Natal Midlands

Wild Berry Guest Farm

"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."

Dargle, Natal Midlands

Crab Apple Cottages

"Evident from volume of traffic that this is a popular weekend destination."

Howick, Natal Midlands

Country Lane Guest House

"Baie genotvolle tyd in Howick en 'n interessante dorpie."

Estcourt, Natal Midlands

At Home B&B

"Goeie ligging vir besoek aan Drakensberge"

Scottsville, Natal Midlands

Thembelihle Guest House

"Gastehuis het uitstekende ligging en ons sal weer daarvan gebruik maak omdat dit so naby die snelweg, naby Hayfields Mall en ons ander besoekpunte was. Die rustigheid van die nabygeleë Scottsville Race Course en natuur was ook aangenaam. Eetplekke is taamlik naby en toeganklik."

Rosetta, Natal Midlands

Sheltered Vale Cottages

"Goed geleë in die Midlands Meander."

Howick, Natal Midlands

Top Spot

"Dit was interessant om die watervalle te besoek. Daar is heelwat stalletjies van entrepreneurs in die plaaslike gemeenskap. Die Midmarmyl (waarvoor ons gegaan het) is baie goed georganiseer. Was veral beïndruk met die gemaklike verkeervloei in en rondom die dam "

Wembley, Natal Midlands

@ The Sleeping Bao B&B

"Pragtige, boomryke en veilige omgewing, naby groot inkopiesentrum."

Howick, Natal Midlands

Abbots Cove

"Tans word die area misbruik! By die Falls het ek nie veilig gevoel nie."

Howick, Natal Midlands

Thistledown Country House

"Baie mooi omgewing om te besoek."

Howick, Natal Midlands

Top Spot

"Lekker winkels om rond te loop. Pragtige natuurskoon. "

Dargle, Natal Midlands

Pennylane Guest House

"Gaan definitief na El Posstino toe. Die kos is regtig goed en die diens fantasties."

Estcourt, Natal Midlands

Old Beacon Hill

"Estcourt self is nou nie eintlik iets nie, maar die omgewing het baie mooi en lekker plekke."

Howick, Natal Midlands

Thistledown Country House

"Pragtige dorpie met die mooiste uitsig, sal ook graag daar wou gaan aftree."

Estcourt, Natal Midlands

Old Beacon Hill

"Die area is vreeslik mooi."

Estcourt, Natal Midlands

Old Beacon Hill

"Die ideale plek waar die person wat in die geskiedenis belangstel baie het om te sien."

Scottsville, Natal Midlands

Thembelihle Guest House

"Lovely area. I would travel to Scottsville again."

Rosetta, Natal Midlands

Sheltered Vale Cottages

"Lovely atmosphere and places to visit in Rosetta. "

Nottingham Road, Natal Midlands

Notts Cottage

"A wonderful place to explore!"

Mooi River, Natal Midlands

Wynnholme Stud

"Dis 'n pragtige bestemming om te besoek. Ek gaan weer Oktober vakansie die area besoek. 'n Naweek is net te kort gewees."

Page
Page 32 - Showing 931 to 954
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!