Verified Reviews of Nelson Mandela Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nelson Mandela Bay

Rated 4.35 out of 5 based on 373 reviews.
Hugo B. - 17th September 2018
staying in Mill Park, Nelson Mandela Bay
A little bit busy with all the traffic.
Adriaan V. - 16th September 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan).
Corrie K. - 15th September 2018
staying in Despatch, Nelson Mandela Bay
Heerlik gebly.
Dirk V. - 13th September 2018
staying in Humewood, Nelson Mandela Bay
Lekker vakansiebestemming!
Johan D. - 13th September 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Skoon strand. Lielike wandelpaaie. Streng sekuriteit in kompleks vir gemoedsrus. Verskeie eetplekke binne loopafstand van die gebou.
Chantelle D. - 11th September 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Mooi en skoon!
Mariana V. - 11th September 2018
staying in Despatch, Nelson Mandela Bay
Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth.
Hugo S. - 11th September 2018
staying in Despatch, Nelson Mandela Bay
Naby genoeg aan Port Elizabeth en Uitenhage as 'n basis, om die omgewing te verken.
D'louise J. - 10th September 2018
staying in Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Stil en skoon omgewing.
Tsabana N. - 10th September 2018
staying in Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
The host was nice.
Thea V. - 10th September 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly.
Richard & Susan S. - 9th September 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Walmer is a nice relaxed area. I really enjoyed staying as it was close enough to the waterfront without being to busy and bustling.
Vicky O. - 6th September 2018
staying in Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg.
Alice O. - 4th September 2018
staying in Humewood, Nelson Mandela Bay
Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste.
Carien L. - 3rd September 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Great with young children. They can cycle on the coastal path and the beach is perfect, with a safe tide pool too!
Marlon K. - 21st August 2018
staying in Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops.
Francois T. - 20th August 2018
staying in Humewood, Nelson Mandela Bay
Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel.
Theresia K. - 19th August 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Pleasant suburb.
Thuli M. - 15th August 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Convenient, central, beautiful and safe.
BMI D. - 14th August 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
I will definitely consider this place next time when I travel to PE.
Melise S. - 13th August 2018
staying in Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Baie rustig.
Bridgit L. - 11th August 2018
staying in Humewood, Nelson Mandela Bay
Near several amenities.
Margie A. - 3rd August 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Perfect area for restaurants and shopping.
Randall H. - 30th July 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand.
Ellen M. - 27th July 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Mens loop nie enige plek rond nie.
Michael T. - 27th July 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Dit is veilig.
Gavin B. - 26th July 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Amazing place to stay in P.E. in the middle of everything. If I could right now I would move there like yesterday.
Heinri F. - 16th July 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Somerstrand is 'n veilige bestemming vir toeriste. Alle geriewe is stapafstand van mekaar af. Dit bied baie geleentheid om heerlik te kan stap op die veilige wandelpaaie langs Somerstrand, of te kan draf vir die draf-entoesias of selfs vir die kinders of volwassenes om die hele kusweg op hulle fietse te verken op die wandelpaaie.
Aziz P. - 16th July 2018
staying in Cannonville, Nelson Mandela Bay
A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River.
Dianthea T. - 16th July 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Naby alles.
Coenie R. - 16th July 2018
staying in Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Mooi area, en uitsig.
Sara V. - 14th July 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Mooi skoon en 'n lekker lang stap pad reg langs die see. Dis skoon en selfs die publieke toilette was skoon. Mooi aan die Munisipaliteit.
Aubrey L. - 6th July 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Die omgewing is op verskillende pragtig, maar net verder af is dieselfde gebied vuil en onnet.
Susan V. - 5th July 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Jammer die misdaad begin nou daar uitkruip.
Yolanda S. - 5th July 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Great choice of restaurants and stunning beach views in the area.
Andre' R. - 1st July 2018
staying in Walmer, Nelson Mandela Bay
Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik.
Petro D. - 27th June 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Somerstrand is besonder skoon en netjies. Daar is soveel om te doen vir kinders en volwassenes.
Liezell Z. - 19th June 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Dis jammer dat die dolfyne van Bayworld is nie meer daar is nie.
Rene F. - 12th June 2018
staying in Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Pragtige strand met ‘n verskeidenheid eetplekke.
Joan V. - 15th May 2018
staying in Newton Park, Nelson Mandela Bay
Dis baie sentraal vir besigheid, waarskynlik vir toeriste ook.