Verified Reviews of Nelspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nelspruit

Rated 4.44 out of 5 based on 229 reviews.
Jan H. - 17th May 2018
staying in Nelspruit
Baie om te sien en doen.
Ronald . - 14th May 2018
staying in Nelspruit
Baie netjies en het baie uitgebrei.
Jackie K. - 7th May 2018
staying in Nelspruit
Geniet dit altyd in Nelspruit.
Herna C. - 4th May 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Rustige omgewing en nie moeilik om te bereik nie.
Donald F. - 2nd May 2018
staying in Nelspruit
Die hele Laeveld area, insluitende Sabie, Graskop, Pelgrimsrus omgewing, Kaapse Hoop & Barberton vorm saam 'n groot aantrekkingskrag!
Gerrie C. - 2nd May 2018
staying in Nelspruit
Pragtig.
Clive P. - 30th April 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Pragtig!
Ella W. - 24th April 2018
staying in Nelspruit
Ons was nie juis in Nelspruit nie, ons het maar net deurgereis op pad huis toe van die Krugerpark.
Minke L. - 23rd April 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Het oulike restaurante op pad gesien in 'n kleinerige winkelsentrum, asook 'n Mediclinic, petrolstasies, kitsbanke en dies meer.
Dirk O. - 22nd April 2018
staying in Nelspruit
Lekker warm gevoel tipe plek.
Cornell S. - 18th April 2018
staying in Nelspruit
Ons het alles gedoen en gesien wat daar is om te doen. Die Toggoban vir seker 'n hoogtepunt, sowel as die Scootours in Kaapse Hoop.
Andrew D. - 18th April 2018
staying in Nelspruit
Lekker Laeveld omgewing en bedrywighede.
Denice C. - 16th April 2018
staying in Nelspruit
Heerlik en so mooi, die natuurskoon is die beste medisyne vir mens se siel, regte sielskos.
Johnny M. - 13th April 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Very attractive area.
Rumbi M. - 11th April 2018
staying in Nelspruit
Had an absolutely wonderful time. Nelspruit is quite scenic, great for nature lovers.
Magda N. - 10th April 2018
staying in Nelspruit
Nelspruit is 'n pragtige area en so ook Witrivier. Die natuurskoon is iets om te bewonder.
Tertia V. - 9th April 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Maklik om te kry - lekker om te bly. Rustige omgewing.
Ron B. - 7th April 2018
staying in Nelspruit
The surrounding is beautiful I recommend to go out from Nelspruit, especially Kaapschehoop where you can see stunning view and wild horses another important and very powerful is to see the chimpanzee in Chimp Eden.
Johan B. - 5th April 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Netjies en skoon.
Rina B. - 3rd April 2018
staying in Steiltes, Nelspruit
Pragtige omgewing en naby winkelgeriewe en Medi-Clinic Hospitaal.
Thuanitha P. - 2nd April 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Dis lekker sentraal en naby aan als.
Susanna O. - 27th March 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Baie vriendelike diens en waarde vir geld gekry.
Linda L. - 26th March 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Omgewing is pragtig baie goeie uitbreiding.
Marlene M. - 19th March 2018
staying in Steiltes, Nelspruit
Pragtige buurt, dalk net 'n bietjie ver uit die dorp uit, maar mens kan niks daaraan doen nie. Wees net voorbereid daarop.
Mariana D. - 12th March 2018
staying in Nelspruit
Nelspruit is close to other surrounding attractions.
Anari N. - 11th March 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Mooi omgewing.
Nick B. - 11th March 2018
staying in Nelspruit
Modern town/city in the midst of beautiful country side. Lots to do and see in the area.
Tessa B. - 7th March 2018
staying in West Acres, Nelspruit
Pragtige natuurskoon en baie veilig!
Chrizaan N. - 6th March 2018
staying in Nelspruit
Dis 'n lekker stad om te besoek in die laeveld! Nie te groot nie en alles is daar wat mens benodig!
Alta N. - 27th February 2018
staying in Nelspruit
Ons het 'n baie sagte plekkie vir Nelspruit. Dit is ongelooflik mooi en die mense is so vriendelik!
Ilse V. - 19th February 2018
staying in Nelspruit
Baie mooi, baie warm en drukkend.
Jan V. - 17th February 2018
staying in Nelspruit
Great town from where you can explore or just go shopping next to the botanical gardens.
Heinrich K. - 7th February 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Baie goeie ligging, naby alles.
Paul V. - 5th February 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Daar is baie opdraandes en draaie, maar dis 'n pragtige area en rustig.
Tersia B. - 5th February 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild.
Hanlie V. - 29th January 2018
staying in Sonheuwel, Nelspruit
Mooi omgewing.
Marlize C. - 15th January 2018
staying in Karino, Nelspruit
Aan te beveel vir almal wat rus en stilte nodig het.
Ingrid C. - 11th January 2018
staying in Nelspruit
Nelspruit is sentraal en ons kon na die toeriste-aantreklikhede gery het vir die dag. Nelspruit het ook die nodige dienste soos dokters, apteke en eetplekke wat ander omliggende dorpies nie regtig het nie.
Chris-marie M. - 9th January 2018
staying in Nelspruit
Nelspruit is maar net asemrowend en dit bied die mooiste natuurtonele. As jy na Nelspruit toe gaan, moet jy definitief die Sudwalagrotte en natuurlik God`s Window gaan besoek.
Johann M. - 3rd January 2018
staying in Nelspruit
Sentraal geleƫ met 'n wonderlike klimaat.