Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mbombela (Nelspruit)

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbombela (Nelspruit)

Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Quiver Tree Garden Cottage

"Verblyf baie naby aan die MediClinic Hospitaal as 'n familielid daar opgeneem is."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Cronje Cottage

"Dit is definitief baie mooi op teen die heuwel en ons het so 7 km daarvandaan by Jock's Pub & Grill gaan uiteet."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Love Nelspruit."

Mbombela (Nelspruit)

Guest House Mamma Mia

"Waar ons gery het, was dit skoon, netjies en die strate heel. Verkeersligte het almal gewerk. Bitter mooi natuurskoon."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede, maar té warm in die somer."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Cronje Cottage

"Area baie netjies en sentraal."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"Rustige buurt naby genoeg aan die belangrikste besighede!"

Mbombela (Nelspruit)

Burnie's Cottages

"Pragtigste, skoonste dorp wat ek in 'n Lang tyd gesien het."

Mbombela (Nelspruit)

eBundu Lodge

"Die Halls padstal is 'n moet om te besoek."

Mbombela (Nelspruit)

Mountainview Guesthouse

"You get everything you want."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

JS Inn

"Dis 'n lekker oornag plek op pad Kruger Wildtuin toe of vir 'n paar dae om die omgewing te verken."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Harmony Guesthouse

"Baie stil, maar huise in omgewing rondom gastehuis word swak in stand gehou."

Mbombela (Nelspruit)

Oppiplaas Oornag

"Dis net 'n vrek warm area in die somer, so as jy beplan om die kant toe te gaan, wees gereed vir baie ongemaklike hitte. In die winter is dit redelik lekker."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Daar is meer te doen in en om Nelspruit as wat ek voorheen besef het."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Old Vic Traveller's Inn

"Rustige buurt. Mooi natuur uitsig."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Sheppard Boutique Hotel

"The most breathtaking views. We loved it and will be back soon. "

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"Nie baie tyd gehad vir rondkyk nie."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Be Our Guest

"Dis 'n baie mooi, rustige buurt. Mens voel glad nie of jy in 'n stad is nie, maar tog is jy baie naby aan als."

Mbombela (Nelspruit)

Hedgehoghill

"Als wat 'n mens nodig het. Netjiese stad. "

Mbombela (Nelspruit)

LoerieRoepEstate

"Perfect destination."

Mbombela (Nelspruit)

MacNut B&B

"Die netheid in die stad was indrukwekkend en baie vriendelike mense."

Mbombela (Nelspruit)

Pure Joy Cottage

"Pragtige natuurskoon en netjiese dorp."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Sentraal geleë, veilig, rustig en stil omgewing. "

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!