Verified Reviews of North West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West

Rated 4.15 out of 5 based on 1011 reviews.
Allen W. - 24th April 2018
staying in North West
Stick to the main routes, the side roads are not in good condition.
Maureen M. - 23rd April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Baie dinge om te doen en te sien.
Karishma G. - 23rd April 2018
staying in Mogwase, North West
It was a great stay, really missed leaving the people behind on the day of departure. The assistant was great service as we were short of nothing.
Wilma V. - 18th April 2018
staying in Potchefstroom Central, North West
Puik.
Phillip F. - 17th April 2018
staying in Mogwase, North West
Lovely stuff indeed.
Deidre K. - 17th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Amazing area.
Luzanda W. - 17th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Weeds on the water is an eyesore.
Lourista D. - 17th April 2018
staying in Potchefstroom Central, North West
Ons wou naby NWU wees, so vir ons was Vintage Guesthouse, naby genoeg. Ligging/bestemming hang mos natuurlik af van wat die doel van die besoek van elke besoeker wat in Potchefstroom is.
John B. - 16th April 2018
staying in North West
Mooi omgewing, pragtige natuurskoon, mooi rivier, vriendelike mense, baie groot toerisme moontlikheid. Nabygeleë dorpe en Klerksdorp. Swak paaie met baie potholes. Skrik toeriste af.
Given M. - 13th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
It's a place to be for a quite and peace of mind. Really a place go for fun weekend and relaxation.
Lorraine V. - 13th April 2018
staying in Die Bult, North West
Die beste Ocean Basket wat ons nog besoek het.
Marina V. - 12th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Baie lekker bestemming, maar daar moet regtig aandag aan die regmaak van teerpaaie gegee word.
Alida H. - 12th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Altyd 'n wonderlike omgewing vir 'n kort wegbreek. Baie om te sien en te doen in die omgewing.
Liteboho S. - 11th April 2018
staying in Mogwase, North West
The road between Sun City and Mogwase is too dark to travel at night as it is dangerous for people.
Petro S. - 10th April 2018
staying in Kosmos, North West
Daar was 'n vreeslike groot party by die dam deur die nag wat eers tot einde gekom het die volgende oggend 06:00. Die geraas het getrek tot by die huise in die kompleks en was enigste rede hoekom ek nie weer akkommodasie daar sal oorweeg nie.
Willie B. - 10th April 2018
staying in Swartruggens, North West
Sal weer daar draai.
Gerrie S. - 9th April 2018
staying in Rustenburg Town, North West
Lekker bestemming met alle nodige dienste en talle toeristebedrywighede op die drumpel!
Tania S. - 9th April 2018
staying in Protea Park, North West
Protea Park is ontsagluk mooi.
Bernardine S. - 9th April 2018
staying in Potchefstroom Central, North West
Tyd in Potchefstroom baie geniet.
Therese L. - 8th April 2018
staying in Potchefstroom Central, North West
Ons het baie laat in die aand arriveer en te vroeg gery om regtig in opinie te gee van sentraal Potchefstroom as toeristebestemming. Ons het nie langer as 'n aand vertoef nie.
Joanna H. - 8th April 2018
staying in Pilanesberg National Park, North West
Definitely a place to visit over and over again!
Corne L. - 7th April 2018
staying in Potchefstroom Central, North West
EK was daar vir 'n week kursus, so het min tyd gehad vir ander besienswaardighede.
Susan K. - 7th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Die area het geweldig gegroei in die laaste 30 jaar. Daar is heelwat plekke om te gaan en aktiwiteite om aan deel te neem.
Hentie P. - 5th April 2018
staying in Schweizer-Reneke, North West
Baie klein gemeenskappie, maar inwoners met 'n hart.
Johann D. - 5th April 2018
staying in Vryburg, North West
Woon die Landbouskou al vir 38 jaar by.
Corne G. - 4th April 2018
staying in Flamwood, North West
Veilig.
Marie L. - 4th April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Nog net zipline en lugballon rit en jagluiperd plaas besoek dan het ons als al in Harties gedoen. Kan nie wag om dit te gaan doen nie.
Natasja D. - 4th April 2018
staying in Kleinfontein, North West
Kleinfontein is 'n goeie bestemming in 'n boeregemeenskap nie te ver van Pretoria en Johannesburg en naby genoeg aan Brits.
Gerrit G. - 3rd April 2018
staying in Bojanala, North West
Moet miskien 'n bietjie meer wild aanhou.
Marinda O. - 3rd April 2018
staying in Mogwase, North West
Stil plekkie maar min winkelgeriewe beskikbaar.
Jacqueline B. - 3rd April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Die Aquarium was 'n groot teleurstelling, die plekkie is baie verwaarloos.
Johan F. - 3rd April 2018
staying in Kameel, North West
Dit is 'n netjiese plek om oor te slaap, maar vir toeriste is daar nie veel te doen of te sien in die omgewing nie.
Enockina Chinello M. - 3rd April 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Can't wait to visit again.
Sillecia L. - 2nd April 2018
staying in Rustenburg Town, North West
Love it! Sun City is really one by.
Elize B. - 28th March 2018
staying in Vryburg, North West
Wees maar versigtig in die aand. Ons was amper gekaap by die verkeerslig waar Steers is.
Hanli J. - 27th March 2018
staying in Van der Hoff Park, North West
Pragtige woonbuurt.
Dirk V. - 27th March 2018
staying in Hartbeespoort, North West
Altyd lekker!
Rose K. - 26th March 2018
staying in Leeudoringstad, North West
The coffee shop in Leeudoringstad sells great vetkoek and their prices of take away meals is reasonable. The location is great not far from Parys, but the road out if town on the R59 was very badly potholed, take care.
Chane V. - 26th March 2018
staying in Schoemansville, North West
Ons was redelik sentraal geleë om die draai van lekker restaurante en die dam met pragtige sonsondergange. Ons het wel in die dag deur gery Sun City toe. Maar Schoemansville het vriendelike mense en mooi areas.
Lebogang M. - 26th March 2018
staying in Hartbeespoort, North West
It's a marvel to explore.