Verified Reviews of Oshikoto

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Oshikoto

Rated 4.33 out of 5 based on 6 reviews.
Mario M. - 13th January 2020
staying in Tsumeb, Oshikoto
Baie aangename plek.
Leon K. - 1st July 2019
staying in Tsumeb, Oshikoto
Ons get twee museums en die sinkgat besoek. Daar wag egter meer om te sien maar ons het nie genoeg tyd gehad nie. Rustige dorpie, moontlik die juweel van Ovamboland.
Kobus P. - 28th June 2019
staying in Tsumeb, Oshikoto
Goeie sentrale punt om plekke te gaan besoek teen 'n billike pryse.
Moira J. - 24th June 2019
staying in Tsumeb, Oshikoto
It's nice when planning to visit Etosia.
Frenci H. - 9th April 2019
staying in Tsumeb, Oshikoto
Lekker vriendelike plek en mense.
Curt R. - 16th August 2018
staying in Tsumeb, Oshikoto
Lekker dorp, panne is nab,y mense vriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com