Verified Reviews of Overberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg

Rated 4.53 out of 5 based on 2786 reviews.
Inus R. - 22nd June 2018
staying in Struisbaai, Overberg
Lekker vriendelike en hulpvaardige mense.
Sarah P. - 21st June 2018
staying in Overberg
'n Ideale bestemming vir 'n naweek se wegbreek uit die Kaap!
Ellen O. - 20th June 2018
staying in Agulhas, Overberg
Agulhas is 'n pragtige, rustige dorpie met onoortreflike natuurskoon. Beste plek om af te skakel, rustig te word en tyd saam met jou mense deur te bring.
Mariska J. - 20th June 2018
staying in Hermanus, Overberg
Dis 'n plek met baie herinneringe en is toeristevriendelik.
Adrian O. - 20th June 2018
staying in Barrydale, Overberg
Unique town, well worth a visit.
Lynn A. - 19th June 2018
staying in Silversands, Overberg
Beautiful destination.
Gaynor V. - 19th June 2018
staying in Betty's Bay, Overberg
Bettysbaai is 'n natuurskoon dorp.
Esme B. - 19th June 2018
staying in De Kelders, Overberg
Mooi deel van Gansbaai, Wes-Kaap.
Mary Jane D. - 19th June 2018
staying in Hermanus, Overberg
Baie lekker eetplekke en kuierplekke vir jonk en oud.
Meryl K. - 18th June 2018
staying in Greyton, Overberg
Great spot! Close to Cape Town, beautiful mountain escapes and rolling hills. Fantastic food at the Oak and Vigne. A friendly town.
Sune H. - 18th June 2018
staying in Greyton, Overberg
Lekker dorpie vir mense wat hou van "Mountain biking adventures". Klein en vriendelike dorpie. Pragtige omgewing met berge!
Jeannette B. - 18th June 2018
staying in Hermanus, Overberg
Dit bly die heerlikste plek om vakansie te hou.
Amelia L. - 18th June 2018
staying in Franskraal, Overberg
Wat 'n pragtige plekkie! Enigste bekommernis is dat mense baie vinnig met hulle voertuie ry.
Pierre S. - 18th June 2018
staying in Witsand, Overberg
Ek besoek dit enige tyd weer.
Elana V. - 18th June 2018
staying in Napier, Overberg
Was goed vir een aand. Was daar vir die Patatfees.
Carl T. - 16th June 2018
staying in Betty's Bay, Overberg
Very peaceful.
Jaco J. - 14th June 2018
staying in Witsand, Overberg
Witsand is oor 'n gewone naweek stil en rustig. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer gaan. Enigste ding wat ek volgende keer sal doen is om seker te maak ek neem alles saam wat nodig is. Die winkels is so bietjie aan die duur kant en het ook nie alles wat 'n mens mag benodig nie, maar ons het die rustigheid geniet en kan dit aanbeveel.
Esra S. - 13th June 2018
staying in Sand Bay, Overberg
Moet dit nie mis nie.
Oswald K. - 12th June 2018
staying in Franskraal, Overberg
Dit is een fantastiese plek, sal daar gaan bly.
Shaneathe J. - 12th June 2018
staying in Bonnievale, Overberg
Puik!
Deslin C. - 11th June 2018
staying in Gansbaai, Overberg
We had trouble logging into the WiFi. That was the only negative experience we had there.
Sandra B. - 11th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Beautiful little town full of history and character. One could almost imagine that you are in another country like Tosca. Quiet, peaceful and heavenly.
Valerie G. - 10th June 2018
staying in Hermanus, Overberg
Baie netjiese dorp.
Andre H. - 9th June 2018
staying in Agulhas, Overberg
Nie veel keuse van restaurante en net een eetplek Potpourri vir ontbyt.
Martin K. - 6th June 2018
staying in Pearly Beach, Overberg
Mooi wit en skoon strande.
Tobie C. - 5th June 2018
staying in Swellendam, Overberg
Baie om te sien en te doen. Pragtige natuurskoon. Buurdorpies naby om te verken.
Barry E. - 5th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Quiet, rural country village.
Ronelle J. - 5th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Dit is 'n mooi dorpie, net ver van Vredenhof af. Daar is nie 'n kortpaadjie soontoe nie.
Marlene J. - 5th June 2018
staying in Witsand, Overberg
Ek beplan om 'n vakansiehuis daar te koop.
Chloe H. - 5th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Nice destination for exploring closer wine farms.
Alco M. - 4th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Much more than expected!
Marinda N. - 4th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Oulike, geskiedkundige bestemming.
Maria K. - 4th June 2018
staying in Kleinmond, Overberg
Kleinmond kan doen met nog 'n koffiewinkel. Die 1 is te min.
Liezel G. - 4th June 2018
staying in Stanford, Overberg
Pragtige dorpie!
Nina C. - 4th June 2018
staying in McGregor, Overberg
Quaint little town.
Devere L. - 3rd June 2018
staying in Hermanus, Overberg
Die dorp se strate is mooi skoon van rommel en die leegleêrs is bitter min indien enige. Al wat nie aangenaam was nie was die rommel langs die voetpaadjie langs die see Die mense was baie vriendelik in die winkels en op straat.
Riana K. - 3rd June 2018
staying in Barrydale, Overberg
Dis 'n stil, rustige plek in die mooiste omgewing!
Lise C. - 31st May 2018
staying in Greyton, Overberg
'n Oulike dorpie met pragtige mark, vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer.
Riaan R. - 31st May 2018
staying in McGregor, Overberg
Net jammer vir te min eetplekke.
Rosa V. - 30th May 2018
staying in Kleinmond, Overberg
Wens ek kon daar bly.