Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"Daar is baie te doen in en om Swellendam. Ons tyd daar was heeltemal te kort om by alles uit te kom, maar sal graag weer wil teruggaan om te gaan stap in die berge, die dorp verder te verken en na paar nabygeleë plekke te ry."
"Baie baie vriendelike mense orals waar ons beweeg het, het ons welkom gevoel. Dus beslis 'n plek wat ek weer na toe sal gaan vir 'n wegbreek"
"As jy rustigheid soek is dit die beste plek om te gaan. Het opgemerk dat jou plaaslike besigheidsmense baie vriendeliker is as jou mede besoekers. Witsand is 100%."
"Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie."
"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan."
"Bonnievale is geleë in 'n baie mooi omgewing met mooi omliggende berge, die rivier en 'n hele aantal wynplase."
"Lots to do, beautiful walks and welcoming people at the local restaurants and shops."
"The place is well located and central to all our requirements. This a destination I love to be at throughout the year."