Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"As we love visiting new coffee shops, we feel that Bredasdorp is lacking in that respect! In Napier, only 16 km away, there were plenty to choose from. "
"Struisbaai is a lovely place, but quite unpleasantly windy at some times. Beautiful beaches. Warm water. Friendly locals. Struisbaai has a few interesting areas to visit, which can be done in a day or two. It would be kind if the grocery stores were not so expensive compared to "non-tourist" grocery stores elsewhere."
"Baie lieflike en rustige plek. Perfekte plek as jy will walvisse sien gedurende walvis-seisoen."
"Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik! "
"Hermanus is 'n prentjiemooi klein dorpie wat vinnig besig is om uit te brei. Dit bied 'n verskeidenheid restaurante reg oorkant die see sowel as avontuur aktiwiteite aan wat jou daagliks sal besig hou. Dit is 'n moet sien vir elkeen!"
"Top! Heel gezellig plaatsje met goede voorzieningen en mooie boulevard en veel walvissen gezien."
"Prentjie mooi! Die mense is uiters vriendelik en maak jou dadelik deel van die Riviersonderend-familie voel! Sal beslis weer daar gaan draai!"
"Ons het op 'n Sondagmiddag daar aangekom. Ons is verseker dat ons aandete in dorp sou kry. Daar is egter geen eetplek oop in Stanford op 'n Sondagaand nie. Dankie tog vir OK Grocer!"
"Meer as genoeg opsies om almal besig te hou."
"Retreat for quiet time and to relax and not if you like the buzz of a busy coastal town."