Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 3137 reviews.
"Die pad was nie te erg nie, net die potholes is 'n pyn, plekke is ver van mekaar. 'n Naweek is te kort om by als uit te kom."
Mbombela (Nelspruit), Panorama Route
Naldorado Executive Villa"Ongelukkig maak die hoë tolgeldkoste (amper R500 heen weer van Centurion) dit 'n baie duur bestemming. Selfs die verblyfkoste was baie hoog. Sal eerder oorweeg om Parys in die Vrystaat te ondersteun."
Mbombela (Nelspruit), Panorama Route
Hummingbird's Nest Guesthouse"Lieflike stad en baie om te sien in die omgewing."
"Kaapsehoop is een van die juwele in ons land. Die staproetes is kort genoeg vir meeste mense om te geniet en die natuurskoon is asemrowend. Bohemian Groove Café se etes is heerlik! Daar is n hele paar kuierplekkies en ook mooi winkeltjies met interessanthede. Die ideale bestemming vir die hele gesin."
"Bly op die hoofroetes. Sodra jy afwyk daarvan stel jy jouself en jou vriende/familie in 'n risiko posisie."
Mbombela (Nelspruit), Panorama Route
Maroela en Kiepersol Kamers"Beautiful area, unfortunately we had some troubles with crime."
"Small town only stopped over, because I was on business, but found most requirements needed for my stay more than suitable."
"Lovely village with lots of character and nice hikes. Weather unpredictable, but nothing to complain about. Nice restaurants apart from the fact that you can't get any fresh milk."
"Die pad na Hazyview is beskadig en dus kan mens nie so om ry nie. Sabie se fietsryroetes is topgehalte - Trailworx weet wat hul doen."
Mbombela (Nelspruit), Panorama Route
Wood Owl Bush House"Ons hou van Nelspruit as die gateway na Kruger en Mozambique, perfek vir oornag of selfs langer, soos in ons geval."
Mbombela (Nelspruit), Panorama Route
Bikkurim Inn"Besoek die stad gereeld vir besigheid en inkopies."
"Hartseer om te sien hoe kleindorpies agteruitgaan. Die omgewing is baie mooi."
"Potholes is verskriklik in die omgewing. Kan definitief nie die pad in die nag ry nie!"
"Graskop is the perfect place to stay for at least 3 days to truly experience this area and it is close to most of the wonders."