Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Pearly Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pearly Beach

Rated 4.6 out of 5 based on 232 reviews.

Pearly Beach

48 Twist Street

"Was my eerste besoek, maar ek sal weer terugkom. Mal oor die natuurskoon en die baie skoon uitgestrekte strand. Sal volgende keer my visstok saambring."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."

Pearly Beach

Fisherman’s Cottage

"When I grow up that’s where I want to live."

Pearly Beach

Pearly Stay

"A bit far from the beach - but that was not important for us."

Pearly Beach

Pearly Stay

"Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan."

Pearly Beach

Crest 70

"Ongelooflik uitgebrei. Heerlike plek om weg te breek van die gejaag van die samelewing. Baie dankie!"

Pearly Beach

Pearly Stay

"Lieflik, skoon, veilig, asemrowend mooi. Sal enige tyd teruggaan vir vakansie."

Pearly Beach

Sea Cottage

"We'll be back - really enjoyed it."

Pearly Beach

The-Ark B&B

"Baie rustige, mooi dorpie wat naby aan ander toerisme-areas geleë is."

Pearly Beach

Pearly Dunes

"Ideale plek vir 'n veilige en ontspanne gesinsvakansie."

Pearly Beach

Pearly Stay

"Pragtige, skoon strand. Vir die siele wat 'n rustige vakansie en werklik 'n wegbreek van die stad se gejaag soek. "

Pearly Beach

Pearly Stay

"Vir 'n wegbreek weg van die Desember-mal-massas, is Pearly Beach net die plek!"

Pearly Beach

@ The Beach

"My place to retire."

Pearly Beach

28 on Twist

"It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess."

Pearly Beach

Pearly Beach Cottage

"Ons sal beslis weer daar gaan kuier. "

Pearly Beach

Sea Jewel

"Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is."

Pearly Beach

AJ's in Pearly

"Pearly Beach is ’n heerlike, stil en rustige vakansiedorpie. Pragtige skoon strande, walviskyk, visvang, fietsry. Oulike 2 winkeltjies met alles wat jy benodig."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Rustige dorpie vir ontspan."

Pearly Beach

Milkwood Cottage

"Lekker rustige en veilige bestemming."

Pearly Beach

@ The Beach

"Baie baie baie lekker plekkie."

Pearly Beach

Fisherman’s Cottage

"The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there."

Pearly Beach

@ The Beach

"Lekker stil wegbreek met lieflike strande."

Pearly Beach

@ The Beach

"Heerlike stapstrande en mooiste veldblomme."

Pearly Beach

Ons Strandhuisie N5

"Love Pearly Beach."

Pearly Beach

Dirk Cottage

"Pearly Beach is a great place to relax and enjoy the safety of your surroundings."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Pragtig, skoon en veilig."

Pearly Beach

Fisherman’s Cottage

"Rustige wegbreek van die alledaagse geroesemoes."

Pearly Beach

Pearly Beach Cottage

"Netjies, veilig en lekker."

Pearly Beach

Pearly Stay

"I will make use of this facilities again when travelling in that direction."

Pearly Beach

Ons Strandhuisie N5

"Almal groet en is baie vriendelik. Kinders baljaar al te heerlik in die strate. Ek sal nogal dink dat hulle nader aan die "M, N of O" strate (in Pearly Beach Oord) ook 'n paadjie na die see toe moet maak, want dit is nogal ver vir die ou mensies om see toe te stap."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!