Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Plettenberg Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Plettenberg Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 921 reviews.

Plettenberg Bay

Self-catering Traditional Cottage

"Always wonderful to be in Plettenberg Bay. There is so much to do."

Plettenberg Bay

Longships Sanctuary

"Lieflike strande en die plek waar 'n mens tuis voel."

Plettenberg Bay

33 Hanois

"Stel voor dat enigiemand dit besoek - so baie om te doen en te sien."

Plettenberg Bay

Biesievlei

"Goeie weer, oor die algemeen vriendelike diens deurgaans. Baie besienswaardighede ten spyte van COVID inperkings."

Plettenberg Bay

Arrowood 2

"Ons dink daaraan om self daar te koop. Perfekte weer en temperatuur, wonderskone natuur, seewater temperatuur perfek, geen wind, net baie besig oor Desember."

Plettenberg Bay

Ocean Pearl

"The ban on access to the beach was a dampener but we found lots of other things to do in and around. The lagoon was something we did not know about until our stay - we enjoyed time there on paddle boards!"

Plettenberg Bay

Biesievlei

"Ideaal vir 'n kort, noodsaaklike wegbreek, met net die nodige."

Plettenberg Bay

Guinea Fowl

"Great holiday by the sea."

Plettenberg Bay

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

"Pragtige bestemming met baie aktiwiteite om te doen vir die hele gesin."

Plettenberg Bay

Jolly Jenny @ The Dunes

"Plettenbergbaai is beslis die beste plek om vakansie te hou. Die strande en eetplekke is fantasties."

Plettenberg Bay

River Club 4216

"Puik restaurante!"

Plettenberg Bay

Ocean Pearl

"Ons gunstelingplek! The Grande by The Lookout Beach is 'n moet en ook Enrico's Restaurant in Keurbooms. Sien jou weer in 2021."

Plettenberg Bay

Plett Beacon House

"Lekker sentrale plek om die tuinroete te verken."

Plettenberg Bay

Self-catering Traditional Cottage

"Kom gereeld daar en geniet dit verskriklik."

Plettenberg Bay

Ocean Pearl

"Great beaches. Top Blue Flag beaches in the country."

Plettenberg Bay

Ocean Pearl

"Baie mooi dorp en omgewing. Heelwat om te doen in die area."

Plettenberg Bay

African Sea Breeze

"Pragtig! Mooi dorp met baie om te doen."

Plettenberg Bay

Ocean Watch Guest House

"Sal beslis weer terugkeer."

Plettenberg Bay

Plettenberg Bay Holiday Home

"Ons het dit verskriklik geniet."

Plettenberg Bay

Anchorage Guest House

"Die restaurante kan vir seker hulle spyskaarte verbeter. Een restaurant reg op die strand het bv. 5 seekosdisse en die res is burgers/pastas en baie alledaags. Het uitgeloop. Die ander neem glad nie in ag om meer as een tipe alkohol van bv whiskey of brandewyn aan te hou nie. Swak. Mense oor die algemeen is baie meer tegemoetkomend teenoor bv. voetgangers en in verkeer as in Gauteng, wat ’n lekker gevoel skep."

Plettenberg Bay

The Dunes 80

"Nie te sleg nie."

Plettenberg Bay

Serenity

"Die mooiste plek in Suid Afrika. Net genoeg om te doen, maar ook still genoeg om rus te vind."

Plettenberg Bay

Out of Plett

"Pragtige vakansiedorp!"

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!