Verified Reviews of Polokwane

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Polokwane

Rated 3.97 out of 5 based on 86 reviews.
Franco D. - 12th October 2021
staying in Polokwane
Polokwane het geweldig uitgebrei en dis nodig om 'n stabiele gastehuis te kan gebruik as mens daar wil oornag of kuier.
Ansie V. - 7th September 2021
staying in Polokwane
Vriendelike mense.
Moribula M. - 2nd August 2021
staying in Polokwane
Very peaceful city.
Dries L. - 22nd July 2021
staying in Polokwane
Polokwane is nie ons gunstelingplek nie. Ons was maar daar vir 'n begrafnis.
Grant R. - 12th July 2021
staying in Polokwane
One horse town.
Pieter G. - 2nd July 2021
staying in Polokwane
Middedorp is baie vuil.
Zuko N. - 25th May 2021
staying in Polokwane
Excellent.
Toki A. - 18th May 2021
staying in Polokwane
Polokwane is a very friendly city. Very very friendly.
Louw R. - 10th May 2021
staying in Polokwane
As oud Pietersburger was ek uiters teleurgesteld in die vuil en oorgroeide sypaadjies. Die patetiese stadsraad is daarvoor te blameer. Die gasvryheid, goeie diens en vriendelikheid van Nguni Grill Restaurant en Vleislapa Slaghuis het egter bietjie opgemaak vir die teleurstelling, asook die lekker kuier saam met vriende by ons skool matriekreünie.
Leigh S. - 3rd May 2021
staying in Polokwane
Okay for a stop over, depending on where you are going to.
Liandra S. - 3rd May 2021
staying in Polokwane
Polokwane is sentraal geleë as jy enige plek toe wil gaan in Limpopo, ons bly naby genoeg dat ons nie die plek as 'n toeristebestemming gebruik nie.
Khanyisa R. - 26th March 2021
staying in Polokwane
Polokwane is a nice place for everyone. Come and see you will enjoy it.
Danelle P. - 8th March 2021
staying in Polokwane
Gerieflik tussen Pretoria en die Wildtuin.
George B. - 8th February 2021
staying in Polokwane
Het goeie restaurante besoek.
Andrea M. - 3rd November 2020
staying in Polokwane
Hou van Polokwane.
Riette Z. - 2nd November 2020
staying in Polokwane
Slegs 'n nuttige oorslaapplek vir reis of besigheid.
Zibuyile K. - 6th October 2020
staying in Polokwane
Never rely on GPS, you will get lost guaranteed.
Annarien E. - 15th March 2020
staying in Sterpark, Polokwane
Gerieflik geleë naby mall en ander plekke van belang!
Jeanette G. - 9th March 2020
staying in Fauna Park, Polokwane
Baie rustig, geen lawaai deur nag.
. - 5th December 2019
staying in Bendor, Polokwane
Rustige, veilige omgewing naby hoofroetes.
. - 1st October 2019
staying in Polokwane
Puik stad met inkopiesentrums wat dit maklik maak om enige artikel en of produk te verkry. Goeie mediese en puik akkommodasie. Parkering in CBD is baie beperk en sal pluspunt wees indien daarna omgesien kan word.
. - 16th September 2019
staying in Dalmada AH, Polokwane
Keep up a great work.
. - 29th August 2019
staying in Flora Park, Polokwane
Gerieflik naby die sentrale stad geleë.
. - 29th July 2019
staying in Polokwane
Enjoyed Polokwane.
. - 4th July 2019
staying in Sterpark, Polokwane
Is Sterpark dieselfde as The Leopard Tree? Indien wel, verdien dit meer as 5 uit 5!
. - 11th April 2019
staying in Eduanpark, Polokwane
Het baie veilig gevoel.
. - 7th April 2019
staying in Sterpark, Polokwane
Weet nie of daar baie is om te doen in Sterpark nie. Was vir 'n rugby-wedstryd daar.
. - 25th March 2019
staying in Bendor Park, Polokwane
Dit is 'n stil woonbuurt in Polokwane en baie goed geleë om die besige plekke in die stad te besoek.
. - 13th March 2019
staying in Dalmada AH, Polokwane
Ligging van die gebied is 'n paar minute van die dorp, baie naby. Die gebied is maklik toeganklik.
. - 9th February 2019
staying in Dalmada AH, Polokwane
Stil area. Buite dorp se besige verkeer.
. - 23rd January 2019
staying in Polokwane
Polokwane you are beautiful and wouldn't mind relocating!
. - 20th November 2018
staying in Hospital Park, Polokwane
Clean, quiet and upmarket. Close to all amenities.
. - 19th November 2018
staying in Polokwane
Baie min rommel en waar ek was is als goed in stand gehou. Versigtige bestuurders.
. - 13th November 2018
staying in Eduanpark, Polokwane
Dis lekker stil en rustig daar. Hoor nie die gejaag van karre nie.
. - 28th October 2018
staying in Polokwane
Bid vir reën, dis baie droog daar.
. - 20th September 2018
staying in Bendor Park, Polokwane
Goed en veilig en maklik om te verstaan vir enige reisiger sonder GPS.
. - 3rd September 2018
staying in Sterpark, Polokwane
Nice place.
. - 29th August 2018
staying in Dalmada AH, Polokwane
Baie aangenaam. Was die beste ervaring in Pietersburg en die beste plek. Sal dit opreg aanbeveel en al my kennisse daarheen verwys.
. - 6th August 2018
staying in Eduanpark, Polokwane
Veilig, skoon en naby alles.
. - 3rd August 2018
staying in Sterpark, Polokwane
Dit is redelik sentraal geleë aan alle winkelsentrums en restaurante.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]