Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Potchefstroom Central

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom Central

Rated 4 out of 5 based on 134 reviews.

Potchefstroom Central

Die Kuiergas

"Die eerste stad wat ons sien sonder enige slaggate in die paaie."

Potchefstroom Central

Die Kuiergas

"Potchefstroom is nog een van die min mooi en veilige dorpe in die Noordwes. Baie interessante koffiewinkels en kuierplekke om te besoek. "

Potchefstroom Central

Akkerlaan Guesthouse

"Go to Potch often, the town is user friendly."

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"Dierbare dorpie. Hier vind 'n mens rus vir jou siel. Daar is nie soveel goed om te doen nie, maar 'n mens kom mos juis soontoe om bietjie weg te kom van die gedruis en gejaag van die stad. "

Potchefstroom Central

Die Kuiergas

"Dit was fantasties. Baie naby aan alles waar ons wou wees. Ek sal volgende jaar vir Aardklop weer daar woon."

Potchefstroom Central

Akkerlaan Guesthouse

"Heelwat eetplekke en naby aan die universiteit, en baie veilig."

Potchefstroom Central

Elizabeth's Manor

"Dorp is mooi skoon en paaie in goeie toestand. Sal dorp verseker weer wil besoek."

Potchefstroom Central

Die Kuiergas

"Dit is 'n baie rustige en stil omgewing, sonder verkeersgeraas. Ek het dit baie veilig ervaar."

Potchefstroom Central

Just Tiffany Guesthouse

"Ek is absoluut mal oor Potch en gaan gereeld soontoe."

Potchefstroom Central

Elizabeth's Manor

"Die mense is vriendelik."

Potchefstroom Central

De Tuiz Huis Guest House

"Ons het BAIE verdwaal, vind die inligtingsborde heeltemal te min! Die universiteit kan meer prominent aangedui word, siende dat so baie mense dit juis wil besoek, en daarom die dorp binnekom ..."

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"Potch het alles goed georganiseer vir Aardklop en stad is in goeie toestand."

Page
Page 5 - Showing 121 to 134
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!