Verified Reviews of Pretoria

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria

Rated 4.36 out of 5 based on 1374 reviews.
Emmanuel M. - 2nd March 2021
staying in Pretoria
Quiet place and have piece of mind.
Peter L. - 1st March 2021
staying in Pretoria
Taxi's is ’n probleem. Geen respek vir ander padverbruikers nie. Sommige dele van Pretoria voel baie onveilig. Ons het veilig gevoel waar ons gebly het.
Janita N. - 1st March 2021
staying in Pretoria
Baie plekke - die moeite werd om te besoek.
Arinda K. - 28th February 2021
staying in Pretoria
Wonderlike en lewendige stad met baie om te doen.
Batsirai M. - 26th February 2021
staying in Pretoria
Great city.
Lourens M. - 26th February 2021
staying in Pretoria
Baie vriendelike stad met alles wat nodig is.
Fa C. - 25th February 2021
staying in Pretoria
Pretoria bied jou alles in elke situasie. Pretoria was nog altyd 'n spesiale destinasie.
Cila J. - 24th February 2021
staying in Pretoria
In die omgewing waar ek was, was almal vriendelik en behulpsaam wat ek, as Vrystater, baie waardeer het.
Hugo D. - 23rd February 2021
staying in Pretoria
Wonderlik.
Christo V. - 17th February 2021
staying in Pretoria
Vriendelike stad met baie opsies wat inkopies en besienswaardighede betref.
Erik S. - 16th February 2021
staying in Pretoria
Besoek aan die Voortrekker Monument was besonders. Bring jou verkyker saam.
Frikkie G. - 15th February 2021
staying in Pretoria
Soveel lekker kuierplekke in omgewing. Alles wat nodig is om jou verblyf die moeite werd te maak is binne bereik.
Ferdinand H. - 13th February 2021
staying in Pretoria
Groot verskeidenheid van winkels en heerlike restaurante om van te kies.
Pippa L. - 8th February 2021
staying in Pretoria
Cradle of Humankind en Sterkfontein grotte was die moeite werd.
Alf T. - 7th February 2021
staying in Pretoria
Was Voortrekkermonument toe en het dit baie geniet.
Judy V. - 5th February 2021
staying in Pretoria
Ons is dalk te oud maar die stadsverkeer is te lawaaierig en o so besig! Sal volgende keer bietjie verder ry en dalk iets net buite 'n dorp gaan geniet!
Peet G. - 29th January 2021
staying in Pretoria
Pragtige stad, maar paaie moet reggemaak word.
Sarie D. - 27th January 2021
staying in Pretoria
Vanaf middel Januarie na Pretoria verhuis.
Jacqueline S. - 26th January 2021
staying in Pretoria
We enjoyed our stay in Pretoria. Very nice place.
Annerietha D. - 21st January 2021
staying in Pretoria
Love this city.
Lourens J. - 20th January 2021
staying in Pretoria
Baie goeie ondervinding! Veral die gedeelte waar ons tuisgegaan het! Aangenaam!
Julian S. - 18th January 2021
staying in Pretoria
Better than Johannesburg, too many people. Lots of little malls everywhere.
Elmare V. - 16th January 2021
staying in Pretoria
Rietvlei Natuurreservaat kan ek baie sterk aan beveel!
Leorene B. - 13th January 2021
staying in Pretoria
Very nice place.
Believe S. - 9th January 2021
staying in Pretoria
The people are friendly and ready to assist.
Lothe V. - 7th January 2021
staying in Pretoria
Baie om te sien en te doen!
Tsebiso B. - 30th December 2020
staying in Pretoria
Very nice place.
Toka M. - 26th December 2020
staying in Pretoria
Wonderful City. Night life in Menlyn is peaceful and quiet. I’m in love with Pretoria East.
Natsi K. - 26th December 2020
staying in Pretoria
I will visit again in the future.
Nicolaas V. - 20th December 2020
staying in Pretoria
Lekker plek.
Modiegi S. - 14th December 2020
staying in Pretoria
Friendly area.
Marchand W. - 10th December 2020
staying in Pretoria
Lekker, maar baie besig.
Tersia V. - 10th December 2020
staying in Pretoria
Uitsonderlike gastehuise en oornagverblyf. Nooit teleurgesteld.
Genevieve S. - 9th December 2020
staying in Pretoria
Rietfontein where the guesthouse is located is not the nicest looking area but quiet and peaceful. Pretoria was nice. We visited the zoo which was great. Driving through the CBD is not nice as it doesn't look good, but no incidences. Menlyn Mall and the smaller malls in the different areas were nice.
Sonet E. - 8th December 2020
staying in Pretoria
Pretoria is ’n plattelandse stad, altyd ’n plesier daar.
Charlotte M. - 7th December 2020
staying in Pretoria
I will visit again soon.
Sam S. - 7th December 2020
staying in Pretoria
Geen probleem met Pretoria as sulks nie!
Lesley J. - 7th December 2020
staying in Pretoria
Mooi plek.
Bollie S. - 6th December 2020
staying in Pretoria
Ek was nie in Pretoria as 'n toeris nie, maar Pretoria is 'n pragtige stad, met vriendelike mense!
Johannes J L. - 5th December 2020
staying in Pretoria
Ons besoek Pretoria gereeld. In en om die stad is daar baie te sien en te doen vir klein en groot. Die stad het n baie lekker polsslag met baie goeie vermaak vir die hele gesin. Puik winkelsentrums. Die oornagplekke in Pretoria waar ons al oornag het was op standaard en het gebied wat hulle profiel op die net wys.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com