Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Queenstown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Queenstown

Rated 3.5 out of 5 based on 80 reviews.

Queenstown

Cozi Corner Self-Catering Accommodation

"Stad is besig om sleg agteruit te gaan."

Queenstown

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue

"Pragtige natuur om Queenstown. Baie ou historiese geboue om te besigtig. Pragtige skoon dorp."

Queenstown

At the Woods

"Skoon dorp!"

Queenstown

Cozi Corner Self-Catering Accommodation

"Argitektonies 'n baie mooi dorp, ryk aan geskiedenis."

Queenstown

Apart-mint

"Heeltemal teveel taxis en onbedagsame bestuurders."

Queenstown

Cozi Corner Self-Catering Accommodation

"Omgewing is pragtig. Nie regtig dorp besoek om kommentaar te lewer nie."

Queenstown

Mechells Accommodation

"Daar is nie baie om te sien op Queenstown nie, behalwe die wildplase. Daarom sal ek dit nie as 'n toeristebestemming aanbeveel nie."

Queenstown

Mentor Guest House

"Only the casino as entertainment."

Queenstown

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue

"Goed vir oorslaap. Sal nie sommer tyd in die dorp spandeer nie. Het vir seker agteruit gegaan."

Queenstown

Lavender Lane Guest House

"It's a bit quiet but good to get away from the usual hustle & bustle of the big cities."

Queenstown

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue

"Is in die middel en goeie oornag plek as jy op reis is."

Queenstown

Apart-mint

"Die dorp is bedags baie bedrywig, maar steeds die moeite werd om te besoek."

Queenstown

Apart-mint

"Lewe word interessant op die klein dorpies. Hulle het groot droogte en water word in die aande bepland afgesny. Tydens ons besoek was daar onbeplande krag- en wateronderbrekings. Queenstown het lieflike ou sandsteengeboue, waarvan sommiges mooi beskerm word. Aanbeveling - besoek die Queenstown Museum, net R2 p.p. en die moeite werd al word daar nie genoeg gedoen om dit op te dateer nie. Ryk ou geskiedenis en 'n mooi skoenlapperversameling. "

Queenstown

The Cullinan B&B

"Mooi natuurpark met baie wildebeeste."

Queenstown

Apart-mint

"Die mooiste tuine! "

Queenstown

Lodge Linga Longa

"Sal weer in die toekoms aandoen in Queenstown."

Queenstown

Apart-mint

"Sjoe, uit 'n reisiger se oogpunt is dit ongelukkig een van die vuilste dorpe. Die berge en omgewing is so pragtig."

Queenstown

Apart-mint

"Oulike plek. Ons het veral die skulpiemuseum baie insiggewend gevind. Dit was ons tweede besoek. Ongelukkig nie meer tyd gehad om meer plekke te besoek nie."

Queenstown

Kelbricks B&B

"Pragtige omgewing - dorp self heelwat verwaarloos."

Page
Page 3 - Showing 61 to 80
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!