Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Ramsgate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ramsgate

Rated 4.5 out of 5 based on 200 reviews.

Ramsgate

Whale Loft

"Baie lekker plek."

Ramsgate

Country Lodge Inn

"Ramsgate baie mooi plek, sal enige tyd daar gaan bly vir 'n vakansie!"

Ramsgate

Ramsgate Palms 73

"Baie netjiese, vriendelike plekkie met verbasend meeste Afrikaanse toeriste! Ons het Ramsgate baie geniet. "

Ramsgate

Country Lodge Inn

"Strande was skoon en atmosfeer was lekker."

Ramsgate

Beach Motel

"Het die area meer geniet as Margate. Was stiller en meer rustig as bv. Margate se strande."

Ramsgate

59 Ramsgate Palms

"Baie lekker blyplek net jammer munisipaliteit het riool in see laat loop so kon nie swem. As mens see toe ry vanaf Limpopo wil jy graag daarin mag swem sonder om diaree ens op te tel. "

Ramsgate

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Goeie ligging om al die mooi strande te bereik."

Ramsgate

Country Lodge Inn

"Mooi omgewing - natuur, dis ook maar al."

Ramsgate

Wailana Beach Lodge

"Ramsgate is a central point to stay and have a lot to offer to holidaymakers. There are a lot of shops and malls close by."

Ramsgate

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Rustig, tog besig genoeg om nie verlate te voel nie."

Ramsgate

The Beachfront Unit 2

"Baie lekker strand - klomp besienswaardighede in kort afstande rondom strand. "

Ramsgate

Beach Motel

"Mal oor Ramsgate se strand en die Walvis Deck maar verder nie veel om te sien nie."

Ramsgate

Beach Motel

"This is the place to be. "

Ramsgate

The Beach Cottage

"Ramsgate is 'n mooi vakansie bestemming, lekker om uit Margate se gejaag te wees."

Ramsgate

Praslin 8

"Baie skoon en gerieflik."

Ramsgate

Ramsgate Guest House

"Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en veral die "Waffle House" te besoek. Dis 'n baie mooi plek."

Ramsgate

The Beachfront Unit 2

"Soos met die grootste gedeelte van die Suidkus kry mens maar die idee dat die omgewing slordig is en dat dienslewering nie goed is nie. Daar is egter baie dinge in die omgewing om te doen, en die plaaslike voedselwinkels het alles wat mens nodig het en diens is baie vriendelik - veral by die plaaslike Spar. Die talle eetplekke bied heerlike afwisseling, maar mens moet in gedagte hou dat dit baie meer 'laid back' as in die groot stede is en dat jy nie haastig moet wees as jy gaan eet nie."

Ramsgate

Le Touesrok 2

"Mooi strande."

Ramsgate

Ipanema 6

"Lekker omgewing en 'n lekker strand."

Ramsgate

3 La Mauritia

"Dit is naby alles en is 'n lekker plek om te rus, maar 'n ent van die see af weg moes elke keer see toe ry. "

Ramsgate

The Beach Cottage

"Baie lekker plek."

Ramsgate

La Dauphine 4

"Het ons verblyf baie geniet en sal weer Ramsgate toe gaan."

Ramsgate

Le Touesrok

"Ramsgate is 'n heel goed geleë toeriste bestemming. Daar is inkopiesentrums redelik naby, die strand is mooi skoon en heerlik om te swem in die see. En Wild Coast Sun is net om die draai vir die hele familie se genot."

Ramsgate

Le Touesrok 2

"Wonderlike lekker area met baie om te doen!"

Ramsgate

Ramsgate Rendezvous 5

"Ramsgate is 'n pragtige vakansiedorp!"

Ramsgate

La Dauphine 15

"Loved the Waffle House and beach!"

Ramsgate

Le Touesrok

"Ramsgate was fantastic. So many nearby activities. Luckily a very quiet stay without crowds."

Ramsgate

Calamari 11

"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!