Verified Reviews of Randburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Randburg

Rated 4.17 out of 5 based on 72 reviews.
Robert M. - 13th May 2019
staying in Linden, Randburg
A-grade.
Elsa V. - 6th May 2019
staying in Linden, Randburg
Uitstekende ligging.
Kobus B. - 5th May 2019
staying in Victory Park, Randburg
Baie mooi boomryk en stil.
Rose B. - 2nd May 2019
staying in Randburg
Randburg is a great area close to almost every thing you might need.
Matty V. - 23rd April 2019
staying in Randburg
Baie rustige omgewing met baie besienswaardighede.
Pierre J. - 8th April 2019
staying in Linden, Randburg
Linden is centrally located and is a great place to base yourself if you are spending time in and around Johannesburg.
Michael C. - 26th March 2019
staying in Randburg
Randburg/Randpark Golf Club has 2 exceptionally good courses with Cresta shopping centre just up the road. Only 11 km from American Style Guesthouse. Plenty of great shops and restaurants all close by the guesthouse.
Erica V. - 20th March 2019
staying in Randburg
Oulike dorp behalwe dat daar geen wegneemeetplekke oop was op 'n Sondagaand na ons klaar gemaak het en opgepak het by die dome nie, was verbaas dat al die groot handelsname vroeg gesluit het en toe was vir so 'n groot dorp, self die garage se winkel het niks oorgehad in warm etes om te bied nie.
Nicolene O. - 19th March 2019
staying in Linden, Randburg
Linden is baie naby aan Parkhurst, ons het 'n paar plekke in Parkhurst se 4th Street besoek oor die naweek en was baie beïndruk met alles wat mens kon doen daar. Al die eetplekke was pragtig en dit was moeilik om een te kies waar ons wou eet.
Nonhlanhla N. - 16th March 2019
staying in Linden, Randburg
Thank you for a good stay.
Cathy B. - 26th February 2019
staying in Linden, Randburg
Baie plekkies om heen te loop.
Pierre J. - 19th February 2019
staying in Linden, Randburg
Linden is sentral geleë vir alle toeristebestemmings in en om Johannesburg.
Mike M. - 12th February 2019
staying in Randburg
Als wat jy nodig mag kry is beskikbaar.
Erna H. - 11th February 2019
staying in Randpark, Randburg
Just a very busy area but not bad.
Derrys N. - 3rd February 2019
staying in Linden, Randburg
Linden is a pretty and lush suburb with lots of big trees. It’s a nice place to stay if you are visiting family or on a business trip. But it is not a tourist destination.
TanÉ J. - 10th January 2019
staying in Randburg
Lyk soos 'n baie veilige area.
Michelle B. - 4th January 2019
staying in Randburg
Ons het nie veel verken of toeriste bestemmings besoek terwyl ons daar was nie.
Gert V. - 25th November 2018
staying in Ferndale, Randburg
Strategies baie naby aan alle sakegebiede in Gauteng.
Louise S. - 12th November 2018
staying in Randburg
Baie lekker plekkie. Gaan probeer gerus The Baron kroeg. Fantastiese plekkie.
Heleen G. - 5th November 2018
staying in Randburg
Dis baie besig.
Heinrich P. - 17th October 2018
staying in Randburg
Dome, Malls great, Monte Casino is a must.
Ernst N. - 11th October 2018
staying in Randburg
Afgesien van 'n stadsmilieu is daar besienswaardighede. Persoonlik is die Randpark gholfklub en all die gepaardgaande fasiliteite 'n groot aantrekkingskrag en voordeel vir Randburg.
Johannes B. - 18th September 2018
staying in Randburg
Redelik sentraal geleë, met maklike toegang tot hoofweë.
Phindile K. - 11th September 2018
staying in Randburg
Quiet place.
Jacques L. - 28th August 2018
staying in Parkhurst, Randburg
Oulike restaurante en boetieks, maar straathandelaars op die sypaadjies en aggressiewe karwagte is 'n groot irritasie.
Angie M. - 27th August 2018
staying in Randburg
A beautiful, serene location.
Nic B. - 26th July 2018
staying in Blackheath, Randburg
Lekker restourante, naby snelweg, relatief rustig.
Annemieke O. - 24th July 2018
staying in Parkhurst, Randburg
Min plekke om te eet waarby kinders kan speel.
Bertus L. - 23rd July 2018
staying in Randburg
Sentraal.
Ansie L. - 27th June 2018
staying in Linden, Randburg
Linden is a central suburb and easy to reach all areas comfortably.
Elrine G. - 15th March 2018
staying in Linden, Randburg
Quiet, pretty, shopping great!
Patrick G. - 27th February 2018
staying in Ferndale, Randburg
We will definitely book again at Ferndale, whenever l visit West Rand.
Richard P. - 23rd February 2018
staying in Linden, Randburg
A beautiful suburb which is tranquil and peaceful.
Doreen A. - 16th February 2018
staying in Linden, Randburg
Mooi voorstad met oulike winkels en restaurante.
Martie S. - 12th February 2018
staying in Randburg
Ons doeleindes was nie toerisme nie, maar dink daar is beter toeristebestemmings elders in SA.
Izak D. - 20th November 2017
staying in Randburg
Sandton City en Monty Casino is puik plekke om te besoek.
Princess M. - 23rd October 2017
staying in Randburg
It's a quiet neighbourhood.
Monica V. - 16th October 2017
staying in Ferndale, Randburg
Dir is naby Cresta, Randburg en baie ander voorstede.
Neeltje B. - 12th October 2017
staying in Randpark, Randburg
Naby aan die gholfbaan en winkelsentrum, maar steeds 'n rustige omgewing.
Rhona H. - 8th October 2017
staying in Linden, Randburg
Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com