Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Riversdale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Riversdale

Rated 4.2 out of 5 based on 229 reviews.

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Beautiful town with a rich heritage."

Riversdale

Eden Self Catering

"Friendly people and neighbourhood."

Riversdale

Oakdale Cottages

"We used Riversdale as a hub. We did day trips to Stilbaai, Wilderness and did an overnight in Keurboomstrand."

Riversdale

Lalani B&B and Self-catering Cottages

"Dis 'n rustige en skoon dorp naby baie aktiwiteite. Wyn, olywe en gin proe, Bali Trading, Stilbaai, ens. en die pragtige Langeberge en fynbos. Nie geweet Riversdal is so geskiedkundige dorpie nie. Goeie ervaring."

Riversdale

Rusticana Guest House

"Besoek definitief Trends café."

Riversdale

Eden Self Catering

"Discovered the old jail for the first time. Cannot wait to go back!"

Riversdale

Meurant

"Lekker boeregemeenskap!"

Riversdale

De Doornkraal Vinotel

"Baie om te sien waarvan niemand weet nie."

Riversdale

Meurant

"Quiet, but beautiful."

Riversdale

Sleeping Beauty Guest House

"Friendly town, excellent reception at Old Prison Coffee Shop and local Spur where we had supper. "

Riversdale

"Riversdale is a quiet environment especially where the Shack was located. If you love nature and the peace, go to Riversdale, and especially The Shack."

Riversdale

"Mooiste dorp met ongelooflike berge."

Riversdale

Journey Guest House

"Die Spar bied alles wat jy nodig het. Die ou tronk is 'n besoek werd."

Riversdale

Die Opstal

"Pragtige plek."

Riversdale

Eden Self Catering

"Vriendelike mense in Riversdal. Verskeidenheid winkels en baie versot op julle JC Slaghuis se wors. Sal elke keer kom vir dit. Mooi groen en ons kon die Slapende Skoonheid sien."

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Awesome place, and great riding once a year for the CSMX regional race."

Riversdale

Meurant

"Wonderful countryside, friendly people, safe."

Riversdale

Neo & Helma se Kuier en Slaapplekkie

"Pragtige, rustige veilige."

Riversdale

Oakhurst Guest House

"Awesome plek. Baie rustig."

Riversdale

Just 1 More

"Het nie veel van die dorpie gesien nie, maar wat ek gesien het, lyk dit na 'n vreeslike oulike skoon dorpie. Meeste mense was vriendelik. "

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Vriendelike mense, rustige atmosfeer. Hier kan jy nog in die straat gaan loop met sonsondergang. Pragtige dorpie!"

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Mooi dorp om in rond te loop. Baie besienswaardighede en die mense daar is net so vriendelik."

Riversdale

Eden Self Catering

"Lekker naby Stilbaai teen die helfte van die prys."

Riversdale

Meurant

"Plek wat ek dink nie mense besef die juweel wat hul het om te ontwikkel nie. Puik, rustige dorp."

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Naby Stilbaai om strand toe te gaan. Ou historiese gebou en net langs die N2 geleë. "

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Not much in town in terms of attractions."

Riversdale

Just 1 More

"Hier kry jy die berg waar jy die "Sleeping Beauty" bo-op kan sien, interessante padstalle ens. 'n Rustige dorpie met vriendelike mense, mooi kerkgeboue, outydse huise en selfs ou petrolpompe. Verder is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan eet, brandstof ingooi en voorraad opvul. "

Riversdale

Die Opstal

"The coffee shop that we visited was awesome. Perfect little town for a sports tour. The schools are incredible with amazing facilities!"

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!