Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.

Saldanha Bay Local Municipality

Nel's Nest

"Its a place where I would stay on my retirement. It's nice and quiet and the view of the beach is amazing. The people of Saldanha are friendly."

Saldanha Bay Local Municipality

Camp Road Accommodation

"It is a very nice community and the neighbourhood is quiet."

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Sal enige tyd weer daar wil vakansiehou. Die lug en gemeenskap was fantasties."

Saldanha Bay Local Municipality

Camp Road Accommodation

"Meer vir visvang, want daar is nie eintlik 'n swemstrand nie."

Saldanha Bay Local Municipality

Nel's Nest

"'n Dorpie vir as jy stilte en rustigheid soek."

Saldanha Bay Local Municipality

Camp Road Accommodation

"Gerieflik geleë naby baie ander dorpe en besienswaardighede."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Kan beslis Cup Of Cake langs die hotel vir uitmuntende koffie aanbeveel."

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Saldanha is pragtig en die natuur is wonderlik. Elke foto en video wat ek geneem het is asemrowend. Langebaan, Paternoster, St Helenabaai, Tietiesbaai, ensovoorts, was naby genoeg en ons het elke aand tot laat langs die strand gestap en die sonsondergang bewonder."

Saldanha Bay Local Municipality

Nel's Nest

"Die mense van Saldanha is vriendelik. 'n Goeie basis om die Weskus se dorpies te verken."

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay Inn

"Sal dié plek weer besoek."

Saldanha Bay Local Municipality

La Capitaine

"Dit was vir ons 'n baie lekker dorp om in te bly. Dit is ook nie te ver van ander kusdorpe soos Langebaan en Patenoster af nie."

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay Inn

"Saldanha bied baie moontlikhede en die dorpies rondom is lieflike toeristetrekpleisters. Miskien moet Saldanha meer bemark word."

Saldanha Bay Local Municipality

Skulpdraai

"Dis altyd lekker om in Saldanha te kuier."

Saldanha Bay Local Municipality

Skulpdraai

"Baie sentraal en baie aktiwiteite in die omliggende area. "

Saldanha Bay Local Municipality

Gultyde Guest House

"We made time to feel and see the character of the town - perfectly situated and very interesting. It was a treat to discover Saldanha."

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Lekker plekkie, mal oor die strand! Goeie pryse vir verblyf!"

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Very quiet and peaceful."

Saldanha Bay Local Municipality

See-ster

"Dit is 'n mooi dorp. 'n Mens kry net die gevoel dat daar nogal misdaad kan wees. "

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Uitstekende vakansiebestemming."

Saldanha Bay Local Municipality

Camp Road Accommodation

"Saldanha is die tipe plek waarna 'n mens maar altyd sal terugkeer omdat die plek deesdae voortdurend verander soos 'n verkleurmannetjie. Daar is altyd iets nuut en die rustigheid is ook 'n groot aantrekkingskrag. Moet net 'n bietjie meer toepasliker word vir mense met gestremdhede ... die sypaadjies en strand is nie eintlik vriendelik vir hulle nie."

Saldanha Bay Local Municipality

Jane's Guest House (old)

"Uitstekend, skoon strate, vriendelike mense. Beslis 'n 'ja'. "

Saldanha Bay Local Municipality

Nel's Nest

"Saldanha is very quaint. Not far away is the Langebaan Nature Reserve which is stunning with beautiful beaches at the end of a picturesque drive. We saw 10 items of wild life. Very happy."

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay Lodge

"Saldanha is 'n hawedorp, so daar gaan nie veel aan nie. Die omgewing is pragtig en baie mooi om in rond te ry en eetplekkies uit te probeer."

Saldanha Bay Local Municipality

Camp Road Accommodation

"Ons was net bietjie bang om op die strand rond te loop. Meer veiligheid op strand word aanbeveel want ons was deur een van die inwoners aanbeveel om liefs nie so alleen op strand te loop nie want hy was al helder-oordag aangeval. Verder is Saldanha n lekker plek om jou vakansie te geniet."

Saldanha Bay Local Municipality

Camp Road Accommodation

"Saldanha is a beautiful place with the cheapest accommodation."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Die nabygeleë Weskus Mall maak dit 'n gerieflike bestemming. Ook binne trefafstand van baie ander kusdorpe soos Langebaan, Jacobsbaai, Paternoster, ens."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!