Verified Reviews of Sandton

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sandton

Rated 4.3 out of 5 based on 97 reviews.
Anthea L. - 17th September 2018
staying in Paulshof, Sandton
Convenient situation for event locations.
Marlene S. - 26th August 2018
staying in Fourways, Sandton
Serendiity is 'n baie veilige plek binne maklik bereikbare afstand van Fourways en die konferensiegeriewe wat ons gebruik het.
Dimakatso M. - 13th August 2018
staying in Sandton
It's a nice place,
Bronwyn M. - 13th August 2018
staying in Gallo Manor, Sandton
Very centrally located, safe and friendly people.
Salina N. - 24th July 2018
staying in Fourways, Sandton
Safe, secure and beautiful.
Magda V. - 23rd July 2018
staying in Fourways, Sandton
Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies, daar is net nie spieëls in die kamers nie, wat dit nogals moeilik maak as 3 dames daar bly vir die naweek.
Andre J. - 16th July 2018
staying in Sandton
Sandton is sakesentrum en vir ons oorslaap vir hospitalisasie doeleindes was die verblyf uitstekend en sentraal.
Rudolf B. - 6th July 2018
staying in Fourways, Sandton
Goeie area.
Jo V. - 5th July 2018
staying in Sandton
Ken jou roetes. Die paaie is besig.
Jaco J. - 29th June 2018
staying in Sandton
Het heerlik geëet by die Throbbing Strawberry!
Charl P. - 26th June 2018
staying in Sandton
Vir my persoonlik is enige stad groter as Kimberley te bedrywig.
Johan V. - 16th June 2018
staying in Sunninghill, Sandton
Lodge naby Sunninghill hospitaal en die ideale verblyf vir 'n pasiënt se naaste mense.
Nico B. - 12th June 2018
staying in Sandton
Lekker plek om vakansie te hou, behalwe net die verkeer is baie besig.
Zelri S. - 9th June 2018
staying in Sandton
Sandton is vir inkopies, maar daar is nie veel anders om te doen nie.
Corné V. - 4th June 2018
staying in Fourways, Sandton
Paar lekker plekke in en rondom Fourways en baie naby aan Sandton vir besigheid. Omilggende besigheidsareas is ook baie toeganklik.
Marlene D. - 16th May 2018
staying in Fourways, Sandton
Net jammer die ontbyt was laat en als in die lewe is op tyd en dit het ons amper laat gemaak.
Raymond P. - 14th May 2018
staying in Sandton
A world class holiday destination.
Mark D. - 24th April 2018
staying in Fourways, Sandton
Baie veilige area.
Ann G. - 17th April 2018
staying in Jukskei Park, Sandton
Jukskei is close to Fourways bustle with the big advantage that this suburb is quiet and peaceful.
Caroline M. - 16th April 2018
staying in Paulshof, Sandton
If you need a quiet, friendly getaway, it is an ideal place to go.
Laetitia W. - 18th March 2018
staying in Lonehill, Sandton
Veilige woonbuurt binne bereik van verskeie ontspanningsopsies en inkopiesentrum en vulstasie naby.
Patrick G. - 27th February 2018
staying in Ferndale, Sandton
We will definitely book again at Ferndale, whenever l visit West Rand.
Colin Y. - 27th February 2018
staying in Sandton
A great city.
Alida V. - 27th February 2018
staying in Fourways, Sandton
Gerieflik naby Montecasino.
Susan P. - 26th February 2018
staying in Fourways, Sandton
Het net oornag.
Nishal M. - 21st February 2018
staying in Sandton
Traffic sucks, but it is very central and this property is perfectly located.
Abrie P. - 19th February 2018
staying in Lonehill, Sandton
A good area to stay in Jhb, especially if you are attending seminars at St Peter's.
Marlene V. - 6th February 2018
staying in Sandton
Sandton is 'n wonderlike bestemming en ek het geen probleem met die omgewing nie.
Donemore S. - 28th December 2017
staying in Sandton
Great!
Johann C. - 22nd November 2017
staying in Bryanston, Sandton
Baie netjiese omgewing en rustig vir stadslewe.
Selma D. - 13th November 2017
staying in Sandton
Pragtige area met baie te sien en te doen.
Johann O. - 16th October 2017
staying in Paulshof, Sandton
Uitstekende ligging vir enige besoeke aan plekke in die noorde van Johannesburg, 'n paar minute van Monte Casino af!
Monica V. - 16th October 2017
staying in Ferndale, Sandton
Dir is naby Cresta, Randburg en baie ander voorstede.
Nicolette D. - 9th October 2017
staying in Sunninghill, Sandton
Voorkoms baie netjies en aantreklik.
Irene B. - 2nd October 2017
staying in Gallo Manor, Sandton
Baie veilig en maklik bekombaar.
Zander F. - 19th September 2017
staying in Sandton
As mens die verkeer kan vermy, is dit lekker. Naby aan Sandton City Mall en Amerikaanse Konsulaat.
Lynn D. - 1st September 2017
staying in Sunninghill, Sandton
Ek beveel dit vir enige iemand aan.
Sonia T. - 22nd August 2017
staying in Witkoppen, Sandton
Dis baie sleg met die verbouings daar en vergroting van die mall, paaie is in 'n slegte toestand, maar verder lekker sentraal geleë.
Nadia E. - 7th August 2017
staying in Ferndale, Sandton
Very central.
Nokulunga D. - 6th August 2017
staying in Fourways, Sandton
Mall of Africa is close, Monte Casino is there ... There is a farmer's market nearby on Fridays and Sundays.