Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Still Bay East

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay East

Rated 4.7 out of 5 based on 59 reviews.

Still Bay East

7de Hemel Stilbaai

"Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en grootte van die dorp. Ons het 'n paar huisies langs die see verwag maar 'n lewendige, uitgebreide stad gekry met pragtige groot huise, 'n bedrywige besigheidsarea en wonderlike natuurskoon! Gaan kyk gerus, dis pragtig!"

Still Bay East

7de Hemel Stilbaai

"Dit is die beste vakansie-oord vir my en my gesin. Sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir jou geld."

Still Bay East

Still Bay Holiday Home

"As jy wil wegkom van alles is Still Bay East die plek! Lekker rustig."

Still Bay East

Die Ou Familie Strandhuis

"Pragtige plek! Die dorp word mooi in stand gehou."

Still Bay East

Bellevue Resort Unit 16

"Pragtig! Ons aftreeplek!"

Still Bay East

Bellevue Resort Unit 18

"Baie mooi, lekker en rustig."

Still Bay East

7de Hemel Stilbaai

"Really quite a number of things to do, and enjoyed that we could walk to certain shops and cafe's."

Still Bay East

Bellevue Resort

"Ons het al baie in Stilbaai gebly en ek voel net dat die geriewe van hierdie eenheid opgeknap moet word. Die stort en bad moet vervang word, die beddegoed moet vervang word en die vloer in die eenheid moet vervang word."

Still Bay East

Nr 12 Bellevue

"Pragtig met netjiese strand met pragtige rivier wat Stilbaai-Oos van -Wes skei met stil en rustige atmosfeer en baie vriendelike stilbaai inwoners en vakansiegangers."

Still Bay East

Bellevue Resort - Unit 10

"Pragtig en rustig, almal baie vriendelik."

Still Bay East

Lulu's Cottage

"Nie veel om te doen nie."

Still Bay East

Bellevue Resort - Unit 10

"Ons het gegaan om vis te vang, maar die vangste was baie swak."

Still Bay East

Wegkruip Stilbaai

"Ons kon heerlik draf en fietsry in die oggende sonder te veel verkeer. Heerlik!"

Still Bay East

Hibiscus House

"Ek hou nooit weer êrens anders vakansie nie."

Still Bay East

Osler Place

"Lieflike strand en lagoon. Baie interessante inheemse tuin met inligtingstukke reg voor Osler Place. Weggesteek in die industriële area van Stilbaai Oos, is daar 'n slaghuis met die lekkerste wors."

Still Bay East

7de Hemel Stilbaai

"Die mooiste plek op aarde!"

Still Bay East

Lulu's Cottage

"Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg."

Still Bay East

Uitnaweek

"Very relaxing."

Still Bay East

Stilbaai Vakansie

"Baie mooi en skoon strand en die rustigheid is bekoorlik."

Still Bay East

Osler Place

"Beautiful place."

Still Bay East

Bellevue Resort Unit 16

"Ons is gek oor die dorpie, dit was die eerste keer wat ons in Stilbaai was en gaan beslis weer soontoe. "

Still Bay East

Hibiscus House

"Aangename omgewing. Moet nie die On The Rocks Restuarant mis nie, asook nie 'n stap op die hoofstrand nie."

Still Bay East

Die Ou Familie Strandhuis

"So rustig en prentjie mooi."

Page
Page 2 - Showing 31 to 59
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!