Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Storms River

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Storms River

Rated 4.7 out of 5 based on 445 reviews.

Storms River

Pear Tree Cottage

"Pragtig, boomryk, voel baie veilig, almal baie vriendelik en hulpvaardig. Vreeslik baie om te doen. Perfek vir enige familie of groepe of selfs enkel reisigers. "

Storms River

Elandsrivier Guest House

"Lekker vakansiebestemming."

Storms River

Amperda Log Cabins

"Dis fantasties as jy genoeg geld het vir aktiwiteite, 'n stapper is of op wittebrood. Vir gesin met klein kindertjies en 'n kleiner begroting is daar minder om te doen. Die tolpad is op baie ongeleë plek. Kos R100 se heen en weer om meer geskikte kinderplekke of winkels vir beter kwaliteit voorraad te kry. "

Storms River

Amperda Log Cabins

"Van die mooiste dele in die land!"

Storms River

Amperda Log Cabins

"Wonderful destination. Very pretty and not overcrowded. There are many fantastic activities in the area but they are all very costly. Beautiful hikes for all ages and fitness levels. We did Tsitsikamma Adventure and Adventure Land near Plettenberg Ba.y Recommend the beach walk at Nature's Valley and the Storms River walk. Basic shopping at Storms River Village or Storms River Bridge. "

Storms River

Net Hier

"Pragtige natuurskoon."

Storms River

Albatros

"Baie mooi natuurskoon."

Storms River

Tsitsikamma Manor

"Fantasties! Beplan Canopy Tours en scuba vir volgende besoek en om volgende keer meer as 1 nag oor te bly. "

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Baie aktiwiteite in die omgewing en het eintlik baie meer tyd nodig om als te verken."

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Mooi plek maar uit en uit oorsee gedrewe glad nie meer vir plaaslike mense nie."

Storms River

Andelomi Forest Lodge

"In Stormsriver is niet veel te doen. Wel dicht bij Tsitsikamma."

Storms River

Tsitsikamma Manor

"Dis 'n baie rustige plekkie met so baie om te doen en sien."

Storms River

Imka Trinity Retreat

"Pragtige natuur en omgewing."

Storms River

Storms River Guest Lodge

"Ons het die lekkerste pizza nog by 'n restaurant geëet. Dit word deur 'n Malawiese vrou gemaak. "

Storms River

Albatros

"Lekker omgewing om so bietjie avontuurlustig te raak."

Storms River

Tsitsikamma Lodge & Spa

"Ons is nie avonturiers nie; dus sou ons geen baat kon vind by die vele aktiwiteite nie. Maar vir jonger, meer energieke mense is dit n eersteklas-bestemming. Ons het wel die riviermond besoek asook die "Wolf Sanctuary"."

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Hemels! Prentjiemooi. "

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"My dogter is 'n groot Marilyn Monroe aanhanger en het die besoek aan die "Marilyn's 60's diner" vreeslik geniet. Kan dit beslis aanbeveel, die moeite werd."

Storms River

Albatros

"Stil pragtige plek. Baie plattelands. Ideale wegbreek van die stad se geraas. Kan egter vir tieners verveeld raak, maar ons het d rustigheid terdeë geniet."

Storms River

Storms River Guest Lodge

"Dit raak koud daar."

Storms River

Angler's Paradise

"Pragtige kuslyn en baie mooi omgewing!"

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Ek sal more my tassie pak en trek as ek kon. My hart heeltemal verloor op Stormsrivier en omgewing."

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Uitstekend en mooi. "

Storms River

Tsitsikamma Manor

"Stormsrivier aangename en interessante klein dorpie met baie aktiwiteite en avonture."

Storms River

Dolphin View Tsitsikamma

"Baie mooi omgewing met heelwat staproetes en besienswaardighede maak dit 'n noodsaaklike ervaring. Die tolhek maak dit baie duur, aangesien Nature's Valley en Plettenbergbaai anderkant die tolhek is, en toeriste sommige dae tot R300.00 net aan tolgeld moet opdok. Toeriste wat in Stormsrivier tuisgaan behoort 'n dag-of weekpas te kan koop sodat hulle vrye toegang tot inkoopsentrums in Plettenbergbaai het, aangesien proviand slegs in Plettenbergbaai aangekoop kan word. Ons sal dus in die toekoms eerder in Nature's Valley tuisgaan."

Storms River

Cadeau Adventure Trails & Accommodation

"The zip lining over the waterfalls is a must do and the hike to the suspension bridge as well. "

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Doen gerus die "suspension bridge" - baie loop, maar so die moeite werd."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!