Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

Bachelor's Haven

"Strand is lekker area."

Strand

51 Savanna Mews

"The Strand has lovely beaches especially for kids, and is very central to a lot of attractions."

Strand

68 On Hofmeyr

"Daar is heerlike vermaak by die strand en regtig 'n mooi strand. Mall is natuurlik 'n bonus wat so naby is in Somerset-Wes. Baie rustige area om in te ontspan."

Strand

Welgelegen 308

"Lekker plek vir 'n rustige vakansie."

Strand

Bachelor's Haven

"Die Strand bly 'n lieflike vakansiedorp."

Strand

Hibernian Towers 403

"Veilige parkering 'n moet in die Strand. Alles is stapafstand."

Strand

Pip's Place

"Dit is 'n lieflike stil en ontspannende see-dorp. Baie skoon en 'n heerlike wegbreek vir werk en/of plesier."

Strand

One Fine Stay

"Dit is lekker veilig, goedkoop en Afrikaans."

Strand

One Fine Stay

"Die Strand is een van my gunsteling bestemmings in die Wes-Kaap. Ons sal graag in daardie omgewing wil gaan aftree oor 'n paar jaar."

Strand

Woltemadestraat

"Baie goeie ligging vir besoeke aan wynplase en Kaapstad. Sal weer in die Strand tuisgaan."

Strand

The Greens 32

"Heerlike plek!"

Strand

58 on Beach

"Wonderlike swemstrand vir jong kinders."

Strand

Woltemadestraat

"Awesome."

Strand

Strand Self Catering Apartment

"Die Strand is 'n baie mooi vakansiedorp, maar swembad en strand is baie besig."

Strand

68 On Hofmeyr

"Die Strand is nou die plek vir 'n baie lekker vakansie. "

Strand

Strand Self Catering Apartment

"Kom al amper 40 jaar daar en dit bly darem maar 'n lekker plek."

Strand

Eagles Nest

"Heerlike swemstrand en baie ander dinge om te doen. "

Strand

Da Gama

"Strand is awesome!"

Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Die Kaap bly die mooiste mooi en ek sal graag weer vakansie in die Kaap wil hou."

Strand

1405 Hibernian Towers

"Strand is 'n pragtige dorp."

Strand

McLouds House

"Die Strand het hierdie jaar onveilig gevoel met te min sigbare polisie. Dus het ons die meeste van ons dae in Hermanus of Bloubergstrand deurgebring."

Strand

Hibernian Towers 506

"We love Strand as a holiday destination. Well situated. Close to Cape Town. Neat and clean. "

Strand

Tivoli 7

"Die Strand se strand is mooi en groot maar op openbare vakansiedae net te besig met swak dissipline van die besoekers wat dit ontoeganklik maak vir vakansiegangers in woonstelle."

Strand

Greenways Emerald Bay D218

"Dis die ideale bestemming ."

Strand

Hibernian Towers 309

"Strande en strate is baie mooi skoon en word daagliks skoongemaak."

Strand

Villa The President

"Baie netjies en skoon behalwe na Kersfees, die gemors op die strand."

Strand

Woltemadestraat

"Sentraal geleë en naby alles."

Strand

Strand Self Catering Apartment

"Perfekte ligging om van te reis en alles wat die Kaap bied te kan geniet."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!