Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Struisbaai

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Struisbaai

Rated 4.7 out of 5 based on 962 reviews.

Struisbaai

Two Oceans

"Best place for a holiday. Quiet and peace of mind."

Struisbaai

Lighthouse Stay

"Nee, baie nice."

Struisbaai

Wyn en Wind

"Vreindelike dorp."

Struisbaai

Kiewiet

"Baie veilig en sal enige tyd vakansie in Struisbaai wil hou."

Struisbaai

Tornynstraat 19

"Ek sal weer en weer Struisbaai toe gaan, dis my jaarlikse vakansieplek."

Struisbaai

StruisVogel

"Baie lekker vakansiedorp."

Struisbaai

Vista Sul Mare

"Pragtige en rustige plekkie."

Struisbaai

12 on Golf

"Pragtige omgewing."

Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Obviously it's always nicer at the seaside in good weather, but if one enjoys walking, cycling, swimming, fishing then you'll keep yourself occupied. Some nice restaurants with reasonably priced menus, and we found all the small shop-owners very friendly."

Struisbaai

Seesig

"Very relaxed little town with a few hidden gems to see!"

Struisbaai

Seagulls Seasong

"Als is daar wat jy nodig het."

Struisbaai

Nirvana

"Lieflike dorp."

Struisbaai

White Sands Beach House

"Sal definitief weer terug wees vir 'n langer vakansie."

Struisbaai

Redsky Self-Catering

"Baie oulike en rustige plekkie. Gaan beslis weer daar kuier."

Struisbaai

Annie's

"Was al 'n paar keer op Struisbaai. Moet sê die weer verander gou en nie noodwendig altyd vir die beste nie."

Struisbaai

StruisVogel

"Struisbaai is 'n lekker plek om vakansie te hou."

Struisbaai

Moelas Holiday Accommodation

"Die water is te koud om te kan swem. Die swembaddens is welkom om in te kan swem."

Struisbaai

Annie's

"We love Struisbaai. Great place to just get away and relax. We recommend fishing the local spots if you are into fishing."

Struisbaai

12 on Golf

"Die strande en see-uitsigte is pragtig. Skoon en netjies."

Struisbaai

Kommaweer

"Dis 'n baie goeie keuse wat ons gemaak het, veral die rustigheid en mooi van die plek."

Struisbaai

Finistere

"Struisbaai met sy land strand en L'Agulhas met sy omgewing is een van ons gesin se gunsteling plekke."

Struisbaai

Kiewiet

"Lekker plek vir 'n wegbreek. So rustig!"

Struisbaai

Nirvana

"Ken Struisbaai al vir baie jare en is steeds verlief op die plek. So baie mooi om te sien en soveel te doen en te ervaar in die omgewing."

Struisbaai

Paddatjiesrus

"Pragtige plek. Lief die rotse!"

Struisbaai

Marine 115

"Kort ’n supermark."

Struisbaai

Soutbos & Janfrederik Selfsorg

"Ons kuier graag op Struisbaai en gaan gereeld terug."

Struisbaai

Azzaria's

"Mooi, onbederfde natuur en baie skoon."

Struisbaai

12 on Cooper at Agulhas

"Goeie vakansieplek."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!