Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Swartland

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Swartland

Rated 4.4 out of 5 based on 386 reviews.

Riebeek West , Swartland

Riebeek Valley Hotel

"Wonderlike ligging. Dis bietjie iets anders, veral met die fokus op platteland en olywe. Sal definitief weer kom."

Malmesbury, Swartland

Dassenheuwel Farm Stay

"Mooi en netjiese dorp en pratige omgewing."

Riebeek West , Swartland

De Langenhof Guest House

"Cafe Felix Restaurant was 'n groot hoogtepunt van ons kuier. Vriendelike diens en heerlike kos geniet in 'n baie ontspanne atmosfeer."

Darling, Swartland

School House Cottage

"Darling Museum is uitstekend!"

Darling, Swartland

Trinity Lodge

"Darling is baie mooier en interessanter as wat mens verwag. Die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n nice plek."

Darling, Swartland

Elly's Place

"Ek ken nie die dorpie nie maar dit lyk rustig en mooi skoon. "

Swartland

Dassenheuwel Farm Stay

"Not a tourist attraction itself, but great if you are doing tourist activities in the region."

Darling, Swartland

Trinity Lodge

"Darling is really a nice little town with interesting sights. Don't forget to visit the museum in the old town hall. "

Riebeek West , Swartland

Church Hills Boutique Guest House

"Juweel wat meer ondersoek kan word!"

Malmesbury, Swartland

De Gunst Guest Farm

"Ek was baie verbaas gewees opm te sien hoe Malmesbury uitgebrei het. Dit is 'n volwaardige dorpie met baie interessante plekke wat jy kan besoek in en om die dorp. Mense is baie gasvry en dit is geleë in 'n ongelooflike mooi omgewing!"

Darling, Swartland

School House Cottage

"Heelwat oulike plekkies om te besigtig en wynplase is sommer lekker naby. "

Darling, Swartland

Trinity Lodge

"Rustigheid en vriendelike mense oral waar jy gaan. Jy is minder as 'n halfuur van die mooiste plekke op die Weskus af en die klein dorpie het alles wat jy moontlik kan nodig kry en meer. Ek sien julle weer volgende jaar."

Darling, Swartland

Maison Amnesia

"Uitstekend geleë veral tydens blommetjiesseisoen."

Darling, Swartland

Disa Lodge

"West Coast Park was great."

Darling, Swartland

Country Accommodation

"Het waarlik gevoel dat ons daar kon uitrus - van wynproe na bierproe na die rondsnuffel by Evita se peron na braai op die stoep en kyk hoe die son sak. Dis 'n redelike afstand van Kaapstad af en is naby aan Yzerfontein vir 'n "change of scenery"."

Riebeek West , Swartland

De Langenhof Guest House

"Pragtige plek en mense is baie vriendelik!"

Riebeek West , Swartland

De Langenhof Guest House

"Ken die dorp redelik goed en kom af en toe daar."

Darling, Swartland

Trinity Lodge

"Goeie begin vir 'n Weskustoer, moet egter nie vergeet om 'n vertoning en ete te bespreek by Tannie Evita se Perron nie. Ons het Evita praat Kaktus beleef, en dit is 'n moet."

Malmesbury, Swartland

Tolkabos B&B

"Malmesbury is 'n ideale blyplek indien jy kort toere deur die Wes-Kaap neem."

Darling, Swartland

Trinity Lodge

"Dis 'n baie vriendelike dorp en het dit baie geniet om deur die strate te loop. Die Evita Show was baie goed."

Riebeek West , Swartland

De Langenhof Guest House

"Mooi omgewing omring met berge, genoeg verblyf, baie besoekpunte en goeie restaurant."

Darling, Swartland

Country Accommodation

"Sal daar kan aftree."

Page
Page 13 - Showing 361 to 386
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!