Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Thabazimbi

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Thabazimbi

Rated 4.2 out of 5 based on 145 reviews.

Thabazimbi

El Shadai Guesthouse

"A peaceful town on your way to Marakele National Park."

Thabazimbi

Castle Guest House

"Baie goeie toeristebestemming, veral wild en jag. Nuwe winkelsentrum het alles wat nodig is."

Thabazimbi

Klipgat Gastehuis

"The town is not great, but with so many reserves, biking trails, hiking trails and animal sanctuaries in the area, it's a great place to go to just enjoy being outdoors! "

Thabazimbi

Rustgevonden

"Mal oor Thabazimbi!"

Thabazimbi

Deo Volente Country Lodge

"A visit to the mountains a must. Visit or 3 to Kaya Kwa best chicken wings and service burgers, ag the food is just great!"

Thabazimbi

Letlapa Pula Game Farm Stone House

"Baie Wildsplase in die omgewing."

Thabazimbi

Marula Cottage

"We only drove through."

Thabazimbi

Mirabile Lodge

"Thabazimbi het 'n fantastiese mall met al die nodige winkels."

Thabazimbi

Bosveld Inn

"Mooi plattelandse dorp met vriendelike mense! Kaya Kwa so 10 km buite Thabazimbi is 'n heerlike plek om te kuier en te eet! Koolstoof eetplek binne Thabazimbi. Hulle sal hul kosgehalte moet verbeter!"

Thabazimbi

Klipgat Gastehuis

"Hou dit net so, moet niks verander nie."

Thabazimbi

Castle Guest House

"Ons sal weer Thabazimbi besoek."

Thabazimbi

Thaba Nkwe Bush Veld Inn

"Dit is baie skoon en mense baie vriendelik."

Thabazimbi

Thaba Nkwe Bush Veld Inn

"Dit is 'n pragtige dorp. 'n Onbekende juweel vir ons. Die mense is uiters vriendelik."

Thabazimbi

Hornbill Lodge

"Die omgewing is pragtig, maar leeupoort is so goed jy wil nêrens heen gaan as jy daar is nie."

Thabazimbi

El Shadai Guesthouse

"Goeie afspringplek vir alle wild-verwante aktiwiteite. "

Thabazimbi

Wharthog Corner Leeupoort

"Bosveld is 'n pragtig area netjies skoon alles wat nodig is vir n volmaakte ontspanning."

Thabazimbi

Marula Cottage

"Spectaular scenery in Marakele National Park. The town is large enough to have restaurant choices and good grocery stores."

Thabazimbi

Griffons Bush Camp

"Die Thaba Mall is groot en gerieflik vir al jou inkopies."

Thabazimbi

Letlapa Pula Game Farm Stone House

"Kan Thabazimbi meer toeristevriendelik maak."

Thabazimbi

Letlapa Pula Game Farm Stone House

"Daar is 'n sentrum op die dorp waar mens aankope kan doen indien nodig. Ons het 'n heerlike middagete geniet by 'n plekkie op die rand van Thabazimbi. Daar is ongelukkig nie duidelike bord aanwysings na die restaurant toe nie. As jy die dorp van Brits binne ry, draai links by die vier rigting stop net nadat jy onderdeur 'n brug gery het. Regs by die T-aansluiting en links op teen die koppie. Die restaurant met groot grasperk en koelte sal aan jou regterkant wees."

Thabazimbi

Motsomi Lodge & Tent Camp

"Eye-catching view with long strips of mountains and lots of farms."

Thabazimbi

Letlapa Pula Game Farm Stone House

"Dit is 212 km van Johannesburg suid en 'n bestemming wat ek weer wil beleef. Ek gaan 'n bietjie lees oor Thabazimbi want ek glo die geskiedenis sal ons meer inlig omtrent Thabazimbi."

Thabazimbi

Bosveld Vreugde - House Zebra

"Dit is 'n lekker dorpie. Nog platteland, maar voorsien aan alle behoeftes."

Thabazimbi

Bosveld Inn

"Het al voorheen by EL Shadai in Thabazimbi tuisgegaan. Baie beter opsie en bietjie meer privaatheid. Hou van die berge, restaurante en verskeie winkel sentrums."

Thabazimbi

Motsomi Lodge & Tent Camp

"Thabazimbi is besig om te blom met al die verskillende lodges wat opgerig word. Thaba is besig om naam te maak in die toerismebedryf."

Thabazimbi

Grootfontein Nature Reserve

"We went to the Marakele Nature reserve and the first day we saw none of the big five. We saw a few buck warthog and baboons. The second day was better but we had to take roads that are not kept in shape. So if I have to compare it to something like the Kruger it's far behind its routes and roads one can take ... except for the animals the Long View road that you take up the mountain is also amazing."

Thabazimbi

Marula Cottage

"Klein, rustige plekkie met 'n mooi omgewing en natuurskoon."

Thabazimbi

El Shadai Guesthouse

"Baie mooi Bosveld. "

Thabazimbi

Leeupoort Cottage 826

"Verras met die dorp veral die Mall wat nou daar is."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!