Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Uniepark

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Uniepark

Rated 4.5 out of 5 based on 18 reviews.

Uniepark

Marie B&B

"Goed geleë naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees."

Uniepark

Jonkershoekweg Tuinwoonstel

"Uniepark is my gunsteling-bestemming as ek Stellenbosch-area besoek. Pragtige, stil en boomryke area en ook naby aan drafpaadjies langs die riviertjie. "

Uniepark

Traveller's Joy

"Rustig en veilig. "

Uniepark

Traveller's Joy

"Uniepark is 'n lekker stil en veilige area!"

Uniepark

Vanilla Dream

"Dit was bietjie ver om te stap na die dorp, maar andersins gerieflik en stil. Dit is 'n woonbuurt, nie 'n toeristebestemming nie."

Uniepark

Vanilla Dream

"Stellenbosch is baie mooi. Uniepark is nabygeleë aan vele restaurante en maklik toeganklik tot die dorp. Baie mooi omgewing."

Uniepark

Rozenbergh Akkommodasie

"Lekker naby en sentraal, maar tog rustige area."

Uniepark

Traveller's Joy

"'n Pragtige en stil woonbuurt!"

Uniepark

Marie B&B

"Baie rustig."

Uniepark

Traveller's Joy

"Perfect location just outside Stellies and the countryside on your doorstep. Lanzerace across the road."

Uniepark

Jonkershoekweg Tuinwoonstel

"Ons geniet altyd Stellenbosch."

Uniepark

Vanilla Dream

"Ligging is uiters perfek naby die dorp, asook Universiteit."

Uniepark

Rozenbergh Akkommodasie

"Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom. "

Uniepark

Vanilla Dream

"As jy Stellenbosch wil besoek is dit heel sentraal geleë."

Uniepark

Marie B&B

"Rustig en veilig. Ons het die omgewing te voet verken."

Uniepark

Rozenbergh Akkommodasie

"Rustige en veilige omgewing."

Uniepark

Marie B&B

"Stil, rustige, veilige omgewing."

Uniepark

Jonkershoekweg Tuinwoonstel

"Uniepark is ideaal as jy die dorp Stellenbosch en omliggende omgewing wil verken. Dis naby aan die Natuur Reservaat, botaniese tuine, museums, kunsgallerye en wynplase, asook die lieflike restaurante in die dorp."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!