Verified Reviews of Universitas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Universitas

Rated 4.08 out of 5 based on 166 reviews.
Frikkie D. - 9th October 2019
staying in Universitas
Vir ons wat net deur reis, is dit uitstekend geleë.
Su-mari K. - 5th October 2019
staying in Universitas
Baie om te doen. Sentraal.
Selina L. - 29th September 2019
staying in Universitas
Very nice area quiet and near shopping centre.
Rina E. - 29th September 2019
staying in Universitas
Baie sentraal.
Martin H. - 25th September 2019
staying in Universitas
Ons het slegs daar geslaap en ons sal volgende keer plek soek wat goedkoper is, want ons slaap slegs daar en vertrek weer in die oggend nadat ons gestort het.
Ndiambani N. - 1st September 2019
staying in Universitas
Perfect for accommodation, close to the university.
Christiaan D. - 31st August 2019
staying in Universitas
Naby al die hoofroetes en besighede, baie sentraal geleë. Geskik vir persone wat voertuie wil laat diens, naby aan bande-besighede ook.
Deon S. - 20th August 2019
staying in Universitas
Baie naby alles en gerieflik.
Mariana V. - 18th August 2019
staying in Universitas
'n Mens voel soms onveilig.
Murchia S. - 8th July 2019
staying in Universitas
Sien sterre.
Prof Wannie C. - 5th July 2019
staying in Universitas
Effens op rand geleë.
Ronel R. - 12th June 2019
staying in Universitas
Dit is redelik sentraal geleë en kon maklik na ander dele beweeg.
Deborah L. - 5th June 2019
staying in Universitas
It is so central and close to the varsity.
Jeanette V. - 20th May 2019
staying in Universitas
Perfek vir ons reisdoeleindes om ons kind te ondersteun by Grey Kollege.
Alta V. - 28th April 2019
staying in Universitas
Baie verwaarloosde area.
Jannie E. - 23rd April 2019
staying in Universitas
Gerieflik met die hospitaal daar, maar nie besienswaardighede nie - slegs residensieel.
Farieda M. - 11th April 2019
staying in Universitas
Baie sentraal geleë.
Lorraine V. - 10th April 2019
staying in Universitas
Ons was daar vir sport aktiwiteite en nie vir vakansie nie, dus geen toeriste aktiwiteite gedoen nie. Universitas is baie sentraal ten opsigte van die sportvelde, inkopies, laundromat, mall so dit is baie prakties en goed geleë en ideaal as mens Bloemfontein toe gaan vir sportgeleenthede.
Eli B. - 11th March 2019
staying in Universitas
Stil woonbuurt, maar dit is maar 'n woonbuurt, nie juis 'n toeriste-bestemming nie.
Chrisna K. - 10th March 2019
staying in Universitas
Dis baie naby en gerieflik as jy by die universiteit of Universitas Hospitaal wil wees.Baie sentraal geleë in Bloemfontein.
Esta T. - 7th February 2019
staying in Universitas
Lekker naby aan die Universiteit geleë.
Chinelle G. - 22nd January 2019
staying in Universitas
Besoek gerus die Vroue en Voortrekker monument - beslis die moeite werd. Een van die beste museums in Suid-Afrika na my mening. Ek kan ook Bella Cassa Restaurant aanbeveel - die beste pizza ooit!
Charles H. - 12th January 2019
staying in Universitas
Die woonbuurt gaan blykbaar gebuk onder gebrekkige vullisverwydering. Universitas is dus nie die beste oornag omgewing in Bloemfontein nie, maar Aandmuziek kom hierdie probleme van die omgewing te bowe deur hulle onberispelike tuine.
Marilese V. - 9th January 2019
staying in Universitas
Baie lekker sentraal geleë.
Susan M. - 6th January 2019
staying in Universitas
Nice and safe area.
Anne D. - 3rd January 2019
staying in Universitas
Stil omgewing.
Hiadee V. - 27th December 2018
staying in Universitas
Just as a stopover.
Bea-mari B. - 17th December 2018
staying in Universitas
Goeie waarde vir geld.
Ellen P. - 14th December 2018
staying in Universitas
Ongelukkig is dit nie meer ‘n versorgde en skoon woonbuurt nie.
Zinhle N. - 11th December 2018
staying in Universitas
Safer and quiet.
Retha V. - 8th December 2018
staying in Universitas
Goeie deel.
Maya V. - 19th November 2018
staying in Universitas
Sentraal geleë.
Johan O. - 8th November 2018
staying in Universitas
Die buurt is nogal vuil en daar lê baie vullis rond.
Hannes V. - 8th November 2018
staying in Universitas
Bloemfontein gaan agteruit. Daar is bossies op die middelmannetjies en vullissakke staan in hope op straat.
Chantelle M. - 22nd October 2018
staying in Universitas
Was vir my gerieflik naby alles waar ek wou wees.
Kate M. - 16th October 2018
staying in Universitas
Excellent place.
John Roy V. - 16th October 2018
staying in Universitas
Alles is nabygeleë sonder om inbraak te maak op jou privaatheid.
Piet V. - 6th October 2018
staying in Universitas
Baie gastehuise in omgewing wat kompetisie stimuleer.
Elmarie D. - 2nd October 2018
staying in Universitas
Het al beter dae gesien.
Lorraine V. - 30th August 2018
staying in Universitas
Veilig en rustig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com