Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Uvongo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Uvongo

Rated 4.5 out of 5 based on 1011 reviews.

Uvongo

La Guna Lacrete

"Baie lekker vakansiebestemming. Alles sommer naby aanmekaar en baie gerieflik."

Uvongo

Laguna la Crete 234

"Dit was baie veilig. Die verkeersbeamptes, polisie, brandweer en nooddiens was oor die vakansietyd goed aan die gang en het hul self goed van hul taak gekwyt. Uvongo is awesome in vergelyking met Margate. Dit was skoon en netjies en die strand self is net so skoon. Mense was behulpsaam oral waar ons gegaan het. Wolf security het natuurlik fantasties opgetree en ons vriendelik verwelkom. "

Uvongo

Uvongo Square

"Lovely area full of nature. "

Uvongo

Seagulls View Bed & Breakfast

"Dit is 'n lekker omgewing om te gaan vakansie hou en as jy rondkyk, is daar heelwat vir die gesin om te doen."

Uvongo

Sunset 2

"Baie lekker area, nie so dol soos Margate nie."

Uvongo

Uvongo Square

"Puik diens baie dankie!"

Uvongo

Driftsands Sea Front 10

"Dit was ons eerste keer in Uvongo omgewing, ek was verbaas oor die mooi strand en uitsig. Die winkels ens is loopafstand. "

Uvongo

Beach Front, Penthouse Cabana, Uvongo Main Beach

"Uvongo is 'n wonderlike vakansie bestemming."

Uvongo

Uvongo Square

"Lekker warm weer en vriendelike mense."

Uvongo

Uvongo Cabanas A2

"Great holiday destination!"

Uvongo

Seagulls View Bed & Breakfast

"Very nice for a getaway. Close proximity to other towns on the South Coast."

Uvongo

Uvongo Square

"Ons was jare laas daar en ek is baie bly om te sien dat daar nou wel weer 'n strand is en dat dit netjies en skoon is, ons het n heerlike paar dae op die strand deurgebring."

Uvongo

Uvongo Cabanas A2

"Sal dit enige tyd aanbeveel en al ons vriende en familie vertel."

Uvongo

Jakaranda 17

"Great."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"Great little restaurants and central for visits from Shelly Beach to Port Edward. We found nothing lacking and a great little coastal town. "

Uvongo

Driftsands Sea Front 10

"My vierde besoek aan Uvongo. Publiek is baie vriendelik en jy voel asof jy deel is van hulle en nie net 'n besoeker nie."

Uvongo

Angelfish Holiday Home

"Uvongo is 'n heerlike plekkie met 'n mooi swemstrand."

Uvongo

Topanga 55

"Ideale gesinvankansie strand."

Uvongo

Laguna La Crete 189

"Pragtige plek!"

Uvongo

Laguna La Crete 174

"Uvongo was nog altyd lekker oor sy strand en is naby aan ander winkels."

Uvongo

Laguna la Crete 234

"Fantasties."

Uvongo

Uvongo Square

"Baie lekker swemstrand."

Uvongo

Laguna la Crete 234

"Fantastiese vakansiedorp."

Uvongo

Uvongo Square

"Uvongo het die lekkerste swemstrand op die suidkus!"

Uvongo

Wishes and Dreams

"Ons besoek Uvongo al vandat ek omtrent 6 jaar oud is, en is altyd baie tevrede met die strand, en winkels wat so gerieflik naby is."

Uvongo

Uvongo Square

"Uvongo is pragtige plek. Stil, skoon en ek het nooit onveilig gevoel nie."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"Baie lekker."

Uvongo

Laguna La Crete 11

"Beste en mooiste strand in die omgewing."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!