Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Van Riebeeckstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Van Riebeeckstrand

Rated 4.5 out of 5 based on 72 reviews.

Van Riebeeckstrand

Island View F5

"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."

Van Riebeeckstrand

Bord De Mer

"Die beste restaurant is die Damhuis. Kos uit die boonste rakke teen billike pryse. Gaan maak daar 'n draai veral as jy kinders het hulle speel lekker in die speelarea."

Van Riebeeckstrand

Island View F5

"Baie mooi skoon en netjiese plek."

Van Riebeeckstrand

Sunset on Visvanger

"Heerlik toeganklik en stapafstand van Melkbosstrand en uitstekende restaurante."

Van Riebeeckstrand

Sunset on Visvanger

"Ons gaan altyd terug, ons is Weskus-vakansie mense!"

Van Riebeeckstrand

Bord De Mer

"Nice beach, sometimes windy."

Van Riebeeckstrand

Mini Suite

"Was heerlik om die omgewing te verken."

Van Riebeeckstrand

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Nét die plek om 'n lang rustige stap langs die see te geniet. "

Van Riebeeckstrand

Mini Suite

"Was te kort daar om die strand te oordeel, maar die area was baie skoon."

Van Riebeeckstrand

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Riebeeckstrand self is maar meestal 'n residensiële area, so dit is dalk minder geskik vir mense wat hou van baie winkeltjies en restaurante. Melkbosstrand is wel baie naby, en met die puik busdiens kan mens eintlik maklik enige plek heen gaan van daar af. Dit is meer bekostigbaar as ander dele van die Weskus, en die strande is baie skoon en stil. "

Page
Page 3 - Showing 61 to 72
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!