Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vanderbijlpark

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanderbijlpark

Rated 4 out of 5 based on 129 reviews.

Vanderbijlpark

Astoni Guest Lodge Twins

"Puik Medikliniek in Emfuleni."

Vanderbijlpark

Vaal Peaceful Sleep

"Paaie is baie sleg."

Vanderbijlpark

Vaal Peaceful Sleep

"Groeiende dorp met vele om te doen. "

Vanderbijlpark

On-Vaal Riverhouse

"Baie meer om te doen as wat jy dink."

Vanderbijlpark

Atherstone Guest House

"Heeltemal te veel slaggate! Maar ons familie is daar en dis al hoekom ons daar heen gaan."

Vanderbijlpark

Pomegranate

"Ongelukkig is die paaie werklik sleg, die paaie is vol slaggate. As gevolg van die reën kon ek dit nie mooi sien nie en het bietjie skade aan my motor opgedoen."

Vanderbijlpark

Dream Lodging

"Miskien net langs die Vaalrivier."

Vanderbijlpark

Dream Lodging

"Besoek gerus Stine Heaven vir lekkerste etes en bediening teen die rivier."

Vanderbijlpark

Vaal Peaceful Sleep

"Keep it safe and clean as it was."

Vanderbijlpark

Astoni Guest Lodge Twins

"Wonderful place, I love it!"

Vanderbijlpark

Aalwyns Guest House

"Ek was aangenaam verras met Vanderbiljpark. Dis 'n mooi, luukse omgewing. Gastehuise ruim en smaakvol."

Vanderbijlpark

Aark Guest Lodge

"Sal nie soontoe wil gaan vir my jaarlikse vakansie nie!"

Vanderbijlpark

Allegro Guest House Self Catering

"Die dorp is verskriklik verwaarloos. Dink Refentse het dalk 'n punt beet as hy sing oor "vuil Vanderbijl"."

Vanderbijlpark

Pomegranate

"It will be awesome to find more restaurants and venues for day visitors along the river."

Vanderbijlpark

Vaal Peaceful Sleep

"It's a beautiful, quiet place, with lot of entertainment areas for young and old."

Vanderbijlpark

The Bostokelos Guest House and Spa

"Lovely with the Vaal River that runs besides it."

Vanderbijlpark

Karoo Huisie

"Seker vir die Vaalrivier en visvang."

Vanderbijlpark

Astoni Guest Lodge Twins

"We need more visible street signs."

Vanderbijlpark

Cleopatra Palace Pty Ltd / Tudor Place Accommodation Group

"Dit was die eerste keer wat ek daardie area besoek het en ek glo dat daar baie plek vir groei is. Ek sal dit n 4-ster-gradering gee."

Vanderbijlpark

La Vita Dreams Guesthouse

"Ons was vir 'n troue uitgenooi. La Vita was 10 minute weg en der halwe het ons Van der Bijl Park gekies."

Vanderbijlpark

La Vita Dreams Guesthouse

"Vaal Mall is great en daar is natuurlik die rivier, maar ek het nie gekom vir vakansie nie. "

Vanderbijlpark

Igoli River Castle Guest House

"Vanderbijlpark is a nice place to visit and there's a lot of entertainment."

Vanderbijlpark

Astoni Guest Lodge Twins

"Vanderbijlpark is a very nice place to visit."

Vanderbijlpark

La Vita Dreams Guesthouse

"Vanderbijlpark is a beautiful place to spend your time leisurely. "

Vanderbijlpark

Park Homes

"Excellent."

Vanderbijlpark

Atherstone Guest House

"Stonehaven on the Vaal is a great place for family and kids. "

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!