Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vanrhynsdorp

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanrhynsdorp

Rated 4.1 out of 5 based on 391 reviews.

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Ons het 'n supermark soos Spar gemis. Kokerboomkwekery en die restaurant oorkant die N7 was besonders."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Rustige en stil dorp."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Pragtige kokerbome en sentraal geleë vir blommekyk en ander besienswaardighede in die omgewing."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Die kwekery - baie lief vir plante, veral by Letsatsi! Lief vetplante en Kokerbome! Het gegaan na die Kokerboomwoud. Liéflik!"

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Baie oulike plek, goed geleë om te oornag en verder te reis."

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Ek het al meer as een maal by Vanrhynsdorp oorgeslaap op pad na Namibia en die Noord-Kaap. Het al verskeie staptogte op Gifberg gedoen. Ek het ook Die Tronk besoek en die Wieses se verplante en ook daar geëet."

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Vriendelike mense, lekker kos, asemrowende uitsigte."

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Looked like a lovely town as we drove through. Would love to investigate the surrounding more. One day!"

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Baie rustige, stil dorp, maar die swaar voertuie raas 'n bietjie in die nag."

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Die omgewing en veral Gifbergpas is baie mooi."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Wonderlike juweel op pad Noord-Kaap toe."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Was 'n gerieflike oornagplek."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Ek het dit baie geniet. "

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Vanrhynsdorp is 'n pragtige dorp met baie karrakter."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Ons was op reis en het net die nag oorgeslaap, maar die bietjie wat ek gesien het, en gelees het, het my oortuig dat die omgewing baie toeriste potensiaal het."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Puik dorp en omgewing wat ons defintief weer gaan besoek."

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Pragtige dorp in 'n interessante omgewing."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Goeie ligging as jy blomme gaan kyk."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Vanrhynsdorp is 'n pragtige plek met baie besienswaardighede rondom hom. Skoon en netjies. Die vriendelikste mense. "

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Baie oulike dorpie. Skoon met alles wat mens basies nodig het en baie vriendelike mense. Ons het by Muis Huis ontbyt gehad wat uit die boeke was."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Pragtige, skoon en vriendelike dorp!"

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Pragtige skoon en vriendelike dorp."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"ZAR is the best restaurant!"

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"'n Baie oulike dorp wat moeite doen om toerisme te bevorder. ZAR Restaurant 'n moet om te besoek."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Vanrhynsdorp is seker net 'n toeristebestemming tydens blommetyd of oppad na Namibië? Was ideaal vir laasgenoemde."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Lekker geleë. Daar is nog heelwat plekke daar naby wat ons wil gaan besigtig."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die mense se vriendelikheid en behulpsaamheid is soos die hele Weskus baie aangenaam. Drie baie interessante museums. Lewenskoste in die gebied is baie goedkoop."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"We enjoyed Vanrhynsdorp! Quaint town with delight coffee/craft shops. The Old Jail is of special interest the way they have made it into a coffee/craft shop. We had an amazing meal at the Caravan Park Restaurant - best value for money."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Gerieflik vir Namakwaland blomme-besoek."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!